Die de Leeufamilie van die Bosveld, bestaan uit een-en-twintig lede. Daar is drie reuse baardmannetjies, sewe wyfies en elf kleingoed van verskillende ouderdomme en groottes.
Laatmiddag speel die klomp te heerlik in ‘n boom. Die hele familie is daar en die grasse bewe van al die kleingoed en mammas wat nuuskierig toekyk of probeer saamspeel…Op hierdie foto is agt katers. Kan jy hulle sien?
Mamma Kietertjie maak die spannetjie touwys en klim self in die boom…
Sy besluit om liewer af te klim en die kleinspan vanuit ‘n ander posisie dop te hou…
Sy hou ‘n wakende ogie oor die katerjies se kattekwaad…
Die jongstetjie moet nog bietjie ondersteun word, want die balans is nog nie te goed nie..
Kom (s)kattie, trap effens vas teen my gesig…
Oepsie, hoe gaan ek weer hier af kom?
Einaaa..jy trap my stert vas!
Kou die takke…
Hoe gaan ek nou weer uit hierdie posisie loskom?
Gee pad, ek wil ondertoe…
Mmm, dit lyk bietjie vêr, maar miskien moet ek dit waag…
Hier gaan ek…
In ‘n ander boom is Karlientjie besig om haar eie ding te doen…
Kou-kou om die tande sterk en skoon te kry…
Ek loer vir jou…pasop vir my naels!
Wie staan op uit die ruie gras? Lewies de Leeu het ‘n kort humeur en gluur die jongspan aan, wat hom so in sy middagslapie steur…
Hy lyk redelik gehawend en moet net hierna, weer gaan platlê, na ‘n woeste geveg met een van die ander mannetjies. Sy oortreding..hy het te naby een van die wyfies gekom. Ouboet Adam is baas hier…
Hy gee daardie kyk…pasop!
Die bytmerke en beserings aan hierdie leeus laat mens weereens besef hoe kras die natuur is en hoe daar heeltyd geveg moet word om te oorleef!
My goeie genade, jy kry die allermooiste, allerbeste fotos geneem!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Una…hierdie is regtig nie iets wat mens elke dag sien nie. Ons was baie gelukkig!
LikeLike
Ek het jou al 10x gevra om my saam te vat! Sies vir jou!!
LikeLiked by 1 person
Volgende keer!
LikeLike
I thoroughly enjoyed your incredible photos, Dina. The whole clan is a treat to see–the different ages, the playful cubs, the protective mother, and the war-torn males. You did a great job capturing the spirit of each individual.
LikeLiked by 1 person
It took a lot of energy to get these shots, Jet. I am glad you enjoyed them.
LikeLike
I can imagine it did, Dina…thanks so much.
LikeLiked by 1 person
Wat een prachtige serie …
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Gerrit. Ek is bly jy het dit mooi gevind.
LikeLike
Dis die pragtigste fotos. Kyk net hoe liefies is mamma met die kleingoed. Bytjie, ek het altyd gedink dat daar net net een volwasse leeumannetjie in ‘n trop toegelaat word en dat die ander moet padgee. Ek het ook gedink ‘n mens kan in ‘n boom klim eerder as om te hardloop wanneer ‘n leeu jou jaag, maar dit lyk nie of dit nie antwoord is nie. Lyk my ek het die kat die hele tyd aan sy stert beetgehad.
LikeLiked by 1 person
Alles wat jy noem, was altyd geglo. Vandat daar deesdae soveel menslike oë in die natuur is, is baie van hierdie mites die nek ingeslaan.
Leeumannetjies van een trop, sal altyd by of naby mekaar bly, maar in die trop is daar ook ‘n hiërargie wat gerespekteer moet word, soos in hierdie geval, waar die een boetie die ander een afgeransel het, naby sy wyfie.
Wanneer ander mannetjies in die trop wil inkom, om met die wyfies te paar, is dit ‘n geveg tot die dood en sal hulle al die kleintjies doodmaak. Dis nogal hartseer, maar dis hoe die genepoel versterk word.
Boomklim is beslis nie ‘n goeie idee nie! Eerder doodstil staan en jou oë afwend en stadig agteruit tree. Natuurlik is jou broek nat teen daardie tyd, maar hopelik beland jy nie in so ‘n situasie nie.
LikeLiked by 2 people
Nee, ek sal maar liewer nie te naby die Leeufamilie se woonbuurt kuier nie 😊
LikeLiked by 1 person
Heerlijk, dat spelende gezin. Persoonlijk zou ik wel een beetje uit de buurt blijven, maar jouw telelens heeft de diertjes perfect weten te registreren. Prachtig.
LikeLiked by 1 person
As jyself daar kon wees, sou jy beleef het dat dit heel veilig was om te sit en geniet. Baie dankie vir jou altyd positiewe kommentaar, Paul.
LikeLiked by 1 person
Ai dis te oulik! Spring hulle uit bome soos katte? Waar is die familie? Hoe naby was jy?
Ek kry al weer lus vir ‘n fotoboek van jou foto’s!
LikeLiked by 1 person
Die grotes het lê en slaap in die gras, terwyl die kleintjies in die bome rondgeklim het. Hulle het op en af gehardloop soos regte katte, maar nie sommer afgespring nie…ek dink hulle is te swaar en sal maklik seerkry. Ons was omtrent 10 meter van hulle af en die mannetjies was so vyf na ses meter weg. Ek het nie eers daardie foto’s van die mannetjies gecrop nie!
LikeLiked by 1 person
Wow dis gelukkig!
LikeLiked by 1 person
Heel mooi hoe je die leeuwenfamilie gefotografeerd hebt. Ik ben onder de indruk.
Groetjes.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Suske.
LikeLiked by 1 person
Heel mooie foto’s. De leeuw kijkt zo mooi. Doet me denken aan Clarence uit de serie Daktari uit mijn kinderjaren. Ken je die ook? Clarence was scheel.
LikeLiked by 1 person
Dankie Bea. Nee ek ken nie die verhaal nie. Klink kostelik.
LikeLike
Ongelofelijk wat een prachtige fotoserie Dina! Hoever ben je daar nou echt vanaf. Want dit is met een geweldige grote zoomlens gedaan denk ik…
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, vir jou mooi woorde. Ons was baie naby…so 10 tot 15 meter van die diere af. Die mannetjies was omtrent so ses meter weg. Ons sit doodstil op ‘n oop voertuig, nogal ‘n besondere belewenis, want jy hoor die geluide en beleef die atmosfeer. Ek het ‘n 100/400 zoomlens gebruik.
LikeLiked by 2 people
Geweldig dat je zo dichtbij kunt komen! Echt heel erg mooie foto’s!
LikeLiked by 1 person
Wat een zeldzaam mooie serie Dina, schitterend👍🏻👍🏻👍🏻
LikeLiked by 1 person
Dit is seldsaam en besonders om leeus so te sien. Baie dankie, vir jou mooi woorde, Eveline.
LikeLike
Absoluut meesterlike foto’s en byskrifte! Daardie foto van die leeupoot met die naels is regtig iets besonders.
LikeLiked by 2 people
Baie dankie Frannie…ek gaan iets doen met daardie foto…vergroot en raam.
LikeLiked by 1 person
Dink nog steeds jy moet ‘n kalender oorweeg!
LikeLiked by 1 person
Ek wil ‘n album maak met my mooiste foto’s. Is besig om dit te oordink!
LikeLiked by 2 people
Jy gaan sukkel om te kies!
LikeLiked by 1 person
Teen die tyd weet jy al wat jou fotos aan my doen…. ek het sommer heel middag aan die jagluiperd gewerk vandag!!!
LikeLiked by 1 person
Ek is bly om te hoor dat ek jou inspireer. Kannie wag om die luiperd te sien nie!
LikeLike
Ek glo nie, daar is nog sulke foto’s nie! Dankie!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Danie.
LikeLike
Wat een reeks fantastische ongewone foto’s.Dank om ons mee te laten genieten
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Marylou.
LikeLike
Simply marvelous! They are all beautifully shots.
LikeLiked by 1 person
Thanks Isabel. I wondered why I never see anymore of your posts and discovered now that you were removed from my reader. I immediately added you again. Sorry about that.
LikeLike
Mooie serie weer Dina.
Hoe maak je die foto’s? Vanuit een auto en in een wildpark?
Gebruik je een statief en telelens?
LikeLiked by 1 person
Ons sit in ‘n agtsitplek oop voertuig (Landrover) en ry tot heel naby die diere. Dis in die Sabi-Sandwildreservaat. Ek gebruik ‘n 100/400 lens en ‘n tuisgeprakseerde boontjiesak wat met ‘n klamp aan die ysterraam van die voertuig vasgeklem is. Ek kan dit heen en weer skuif en my kamera daarop laat rus. As dit te vinnig gaan, hou ek sommer my kamera vryhand, maar met die swaar lens raak dit deesdae moeilik om stil te hou!
LikeLiked by 1 person
Aha, leuk om te weten. Dank je.
LikeLiked by 1 person
Wow, Dina! Dit is die mooiste reeks foto’s! Jy was omtrent gelukkig om hulle te kon sien!
LikeLiked by 1 person
Dit was besonderse oomblikke. Ons het omtrent ‘n uur lank by hulle gesit en kyk hoe hulle speel. Dankie vir jou mooi woorde, Aletta.
LikeLike
Dis wonderlik!
LikeLiked by 1 person
Prachtige foto’s!
Vrolijke groet,
LikeLiked by 1 person
Dankie Rob.
LikeLike
Ongelooflik stunning!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Virgo.
LikeLike
Jy is besonder talentvol Dina. Dis altyd lekker om jou fotos te sien
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, ek waardeer jou mooi kommentaar.
LikeLike
Oh Dina, what an amazing series! It feels very real, with all those natural- looking interactions among the cats. Wonderful!
LikeLiked by 1 person
It was a wonderful experience, out in the bush, all natural. Thanks for visiting my blog.
LikeLike
Really!! I’m happy for you. And thank you for sharing the experience.
LikeLiked by 1 person
Sjoekie-doekie, dis n pragtige reeks fotos. Baie spesiaal. Ek kan goed glo dat daardie nabyheid en die oop voertuig n besonderse atmosfeer geskep het. Die ou kraagmannetjies het ook maar n rowwe lewe om so gedurig te moet uitkyk vir wie die beste is. Dit lyk of die familie heel tevrede is so saam met mekaar. Dankie vir die pragtige reeks fotos.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou mooi woorde, Ineke.
LikeLiked by 1 person
Sjoe, die kleintjies is so lewenslustig maar Pa lyk nogal kwaai…
Jou fotos is so lieflik soos altyd, Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou mooi woorde , Dries.
LikeLiked by 1 person
Ja nee kyk… leeu wees is nie vir sissies nie!
Wat ‘n wonderlike belewenis om daai klomp te sit en fotografeer! 😉
Jy kry 11 uit 10 vir jou kuns projek! 🙂
LikeLiked by 1 person
Dit was besonders…dankie vir die goeie punte, meneer!
LikeLike
Great shots again. That’s when I miss Africa most… 🙂
(The memories of the sensations… the heat, the dry air, the images…)
LikeLiked by 1 person
Thanks Brian…Africa is a special place!
LikeLiked by 1 person
It is. Which is why it is so difficult to let go, isn’t it?
LikeLiked by 1 person
I was born and raised here and I understand the vibe…not easy to explain to people. I am an African in heart and soul.
LikeLiked by 1 person
Yeah. So am I. To a certain extent. But most won’t allow us to say or even think that! I’ve come to the realization that “our” Africa is another different planet from the African’s Africa. Different visions altogether.
LikeLiked by 1 person
I came to the conclusion that if you want to be here, you have to accept lots of different ways of thinking, otherwise you cannot survive. It is quite an adventurous challenge, which makes this place special.
LikeLiked by 1 person
True. Though it would be so much easier without the violence. Same goes in Mexico. It would be such a pleasant place, but 30,000 homicides a year? Darn!
LikeLiked by 1 person
Heck, we are short on your heels with about 25000 a year!
LikeLiked by 1 person
Actually you’re in the lead. Your population is 56 million and change. (When did that happen?!) Mexico’s population is about 120 million. So with our population you would have 50,000 homicides. 🙂 And of course the world press never mentions that right?
LikeLiked by 1 person
Ironic that we are competing whose country is crimewise the worst!😵
LikeLiked by 1 person
Unfortunately, that is the sad current state of world affairs. In the club: Venezuela, Brazil, and surely, many an African state. Independence of Africa has been a disaster. There. I’ve said it. And I know: I was there. (Did you read “The Colonel’s garden”?)
LikeLiked by 1 person
Yes we are living the disaster in SA at the moment.No I didn’t read the book, but I shall do so.
LikeLiked by 1 person
Not a book. It’s a story of mine. Here it is:
Then you need to read the epilogue. Quite a surprise:
LikeLiked by 1 person
I remember now that I read that blog…went back again and feel so saddened by it. When I see the photo of the colonel and your father, I become so cross to think what happened to this imposing man!
LikeLiked by 1 person
The vast majority of african Independence leaders were nothing but crooks and murderers. And Kaman, though military, was the most gentle man. Aïssatou was very nice too. I still remember that “baptism” vividly. (One can tell, right?) 😉
LikeLiked by 1 person