Die bos wemel van die voëls. Die laat reëns veroorsaak dat daar steeds groot bedrywigheid in die riete plaasvind en die mannetjies spog met hul pragtige broeidrag. Rooivink (Southern Red Bishop) sing uit volle bors…
Balanseer op ‘n grassie…
en kry uiteindelik ‘n paar saadjies afgestroop met sy bekkie…
By die Bontrugwewer-kolonie (Village Weaver), is dit ‘n bedrywigheid van ‘n ander aard. Dit kwetter en raas en bou en fladder…maak mens skoon moeg om daarna te kyk…
Die mannetjies wedywer wie die meeste en mooiste nessies kan bou…
Dit vind plaas in die ongemaklikste posisies denkbaar…
Ou pragtige Saalbekooievaar (Saddle-billed Stork) bring rustigheid en vrede na die lawaai in die vinkdorp…
Dina, dis pragtige fotos. Die Kormorante hier langs die dam broei ook op die oomblik. En die bekende Kormorant kolonie is skuins voor ons. Ek wens jy kan dit sien! Die massiewe boom is spierwit oortrek van hul mis en dis neste net waar jy kyk. Dit gons heeldag! Heelwat kuikens is reeds uitgebroei, ons sien die spulletjie so mooi van die balkon af. Bertus se kamera is ongelukkig nie sterk genoeg vir goeie fotos nie, maar ek gaan tog probeer en vir jou stuur.
LikeLiked by 2 people
Ja, die broeityd het bietjie aangeskuif , as gevolg van die laat reens. Dit sal gaaf wees as jy vir my ‘n foto stuur.
LikeLike
Ek het gou probeer neem, maar dit kom glad nie mooi uit nie. Te hoog vir die kamera.
LikeLiked by 1 person
Dis jammer! Ek sou graag die klomp wou sien.
LikeLike
Jy gaan hulle sien!!! Ek het vir jou fotos met ń vriend se drone laat afneem! Sal stuur sodra ek dit kry.💃
LikeLiked by 1 person
Het gekry , dankie…sjoe daar is omtrent baie!
LikeLike
Wat een vrolijkheid, mooie opnames …
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Gerrit.
LikeLike
Wat een prachtige kleuren!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Anna.
LikeLike
Die mooiste foto’s.
LikeLiked by 1 person
Dankie,liewe Toortsie.
LikeLiked by 1 person
Met zulke vogels zou ik de ganse dag met mijn camera lopen.
LikeLiked by 1 person
Presies wat ek doen as ek kans kry. Dankie vir inloer, Frans.
LikeLike
Prachtige foto’s en nogmaals hartelijk bedankt voor jouw reactie, bij het overlijden van mijn Beste Vriend Jefke
Lieve Groetjes uit België
Theo
LikeLiked by 1 person
Altyd lekker as jy inloer, Theo. Ek hoop jou hartseer voel effens beter.
LikeLiked by 1 person
Hulle is tog te pragtig. Dankie vir die deel.
LikeLiked by 1 person
My plesier om dit te deel, dankie Hester.
LikeLiked by 1 person
Wow … Bytjie op haar beste. Baie mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Tina…die voëltjies kikker sommer my gemoed weer op. Ek voel stukke beter, nadat ek hulle bietjie bewerk het en ‘n pos gepos het. Lekker terapie.
LikeLiked by 1 person
Sê ek ook altyd.
LikeLiked by 1 person
In my tuin kan ek ook sien dat die broeiseisoen later as gewoonlik aanhou. Jou fotos is baie mooi!
LikeLiked by 1 person
Dis Interessant hoe die natuur aanpas.
LikeLike
Such amazing birds! I love the Weavers and their nests. Your photos are so good! And it’s bizarre that a stork with such strange coloring could look peaceful, but it really does. It has a very beneficent expression. I don’t think I’ve ever seen a photo of that particular stork – amazing.
LikeLiked by 1 person
The saddle-billed stork (Ephippiorhynchus senegalensis) is a large wading bird in the stork family, Ciconiidae. It is a widespread species which is a resident breeder in sub-Saharan Africa from Sudan, Ethiopia and Kenya south to South Africa, and in The Gambia, Senegal, Côte d’Ivoire and Chad in west Africa.(Wikipedia)
Quite a beautiful bird to see.
LikeLiked by 1 person
That covers a lot of territory!
LikeLiked by 1 person
Mooie foto’s.
Die vogels zijn het bestuderen meer dan waard.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Suske.
LikeLiked by 1 person
Mooie foto’s Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie!
LikeLike
Pragtige album, Dina!
Ons was ook verstom om te sien dat soveel voels nog broei in die Drakensberge hierdie tyd van die jaar – baie het al hul broeivere verloor, maar hulle stoom voort!
LikeLiked by 1 person
Ek persoonlik dink dat voëls slim genoeg is om nie te broei as daar nie genoeg kos is nie. Met die laat reëns was daar skielik baie insekte en dit het heel waarskynlik tot gevolg dat die broeiery toegeneem het. Dis amper soos die Impalageboortes, wat teruggehou word, totdat daar genoeg gras is.
LikeLiked by 1 person
Kry altyd die ou vinkmannetjies so jammer…maar hierdie spulletjie lyk hoog in hulle skik 🙂 Fantastiese foto’s!
LikeLiked by 1 person
Hoog in die takke, Frannie, en hoog in hul skik vir n volgende lekker kuiertjie.
LikeLiked by 1 person
😀 😀 😀
LikeLike
Janee, die hormone loop hoog in die takke!
LikeLike
Dis presies so! Hormone laat die vlerke vinniger fladder en die stukkies riete vinniger geweef kry.
LikeLiked by 1 person
Laat hulle maar werk!! Baie dankie Frannie.
LikeLike
Mooi geneem, mens voel sommer om saam met hulle besig te raak met huis skoonmaak.
LikeLiked by 1 person
Die nessies is so kunstig gevleg…verstommend. Dankie vir inloer, Ineke.
LikeLike
Is ook soos jy se mens kan ure sit en kyk hoe ywerig hul werk en dan op die einde word dit nog weggeskop ook! Arme mannetjies!
LikeLiked by 1 person
Een plek in die natuur waar mannetjies op hul plek gesit word!
LikeLike
Ha ha, nou praat jy!
LikeLiked by 1 person
Absolutely gorgeous images. I love and admire your works. Congratulations!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much for your kind words, Isabel.
LikeLike
wat een gave serie Dina. de wevervogels zie ik hier weleens in een voliere , ze maken heel bijzondere nesten. je boft maar als je dit kunt fotograferen.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Eveline.
LikeLike
Die foto’s is pragtig Dina! Ons het ook van die rooivinke hier by ons, maar was baie skaars hierdie jaar.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Aletta.
LikeLiked by 1 person
I was amazed by your colorfully birds when I visited SA years ago Dina. These images are extraordinary!
LikeLiked by 1 person
We do have a huge variety here.Thanks for your kind words, Tina.
LikeLike
Mooi, mooi, mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Danie.
LikeLike
Wat een pracht collectie kleurrijke vogels
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Marylou.
LikeLike
Ster fotos! Dankie dat jy die Ingelse name ook bylas… dit is goed vir my Ingelse kop!! 😉
LikeLiked by 1 person
Bly jy het kom kyk…Ingels is spesiaal vir jou!
LikeLike
(Ek dink my kommentaar is na jou robies blik toe!!
LikeLiked by 1 person
Toe nie, sien ek nou… sorrie vir die verwarring… en onnodigae gemompel… 😉
LikeLiked by 1 person
Darem nie!😄
LikeLike
Same goes for the birds, the weaver birds and jabiru, go all the way up to East africa. 🙂 Great shots Dina.
LikeLiked by 1 person
Thanks for your kind wirds, Brian.
LikeLiked by 1 person
Pleasure, Dina. 🙂 Hope all is well with you? I thought about you the other day. Daughter #1, the Doctor, applied for a job in Médecins sans frontières in Paris!!! She said she and her husband were concerned about the growing insecurity… Sounds familiar. Finally the job didn’t come through, but I was already making calculations as to whether we could still afford to live in Paris!
LikeLiked by 1 person
Everything is fine with me. I just went offline because we went to Namibia for two weeks. I hope your plans work out, but it seems worldwide there are problems…too rich, too poor, too much crime etc. In the end we have to create our own hapiness.
LikeLiked by 1 person
I imagine going to your house in Namibia is like recharging batteries? 🙂
Yes, there are problems everywhere. In Europe it seems many are now carrying a knife everywhere. In the Tube, on the street. You can be stabbed for a bad look. Tsss.
But still, I look forward to my six weeks in Paris this summer. (I’ll try to avoid stabbers!) 😉
LikeLiked by 1 person
Hehe, we don’t look out for stabbers, but for gunners. Enjoy your summer in Paris and I hope the sight of Notre Dame won’t be too shocking!
LikeLiked by 1 person
Haha! My son-in-law was held at gun-point at a red light going home around 6PM a few weeks ago. With a police car a few hundred yards away… Wallet, watch, phone… and a big fright.
LikeLiked by 1 person
That is so terrible, same scenario here on a regular basis! Here they shoot you after taking your car and belongings. At some traffic lights there are signs put up, saying “Highjack Hotspot”. Hell, where is the logic in that? If it is a hotspot it should be patrolled 24/7 and the culprits could be easily cought!
LikeLiked by 1 person
It can happen too, but I think they see it as bad for business. 😦
Hijack spot? Ha! So the police can stay away? Grrrr.
LikeLiked by 1 person