Apiestories op ‘n Maandagmôre..

Die Apino gesin van Verlorenkloof het besluit dis makliker om kos te steel as om self daarvoor te soek. Die gevolg was ‘n geslaagde inbraakpoging by ‘n klomp dom voëlkykers se hut. Die heerlike ontbytkos in ‘n plastiekhouer, was net die regte medisyne vir ‘n apie-aptyt…IMG_1952

Die stuk beskuit was natuurlik die heel beste smullekker lekkerny…IMG_1921

Knibbel versigtig en smaaklik elke stukkie rosyntjie daaruit…IMG_1925

Gaan kyk gou eers watter buit is nog beskikbaar…IMG_1926

O, njammies! Die Muesli is beter as droë beskuit. Prop sommer ‘n handvol, saam met ‘n stuk gras in daardie gulsige bekkie…IMG_1959

Die ogies hang eintlik slap van die lekkerkry…IMG_1957

Dis so lekker, die tongetjie lek-lek die soetigheid…IMG_1986

Daardie oortjies moet luister, as daar gesê word dat menskos ongesond is vir apies…IMG_1948

Nee wat, ek stop nog in…maak nie saak wie sê wat nie…b

Ek voel nou effens skuldig! Wat gaan die arme voëlkykers nou eet vir ontbyt?IMG_1987

 

58 Replies to “Apiestories op ‘n Maandagmôre..”

        1. In die Kaap is die bobbejane ook heel aggressief en wintie, ek is vir hulle en ape maar ewe bang. In Betty’s Baai is die bobbejane erg lastig in so manier dat mens by sommige plekke nie eens naby die see kan kom nie. Maar ek is nogsteeds nie ten gunste van die 2 spesies se doodmaak nie – dit is net te wreed.

          Like

  1. Lovely pix. I’m surprised vervet monkeys go down all the way to South Africa. Daughter #2 doesn’t like them. We were in kenya, she was 3-4, always late eating her breakfast as we drove to mzima springs in Tsavo. We climbed down the van to walk to the springs when she cried out “Daddy”. She was holding the rest of her sandwich, surrounded by dozens of the little buggers. I told her to throw away the sandwich as far as she could, and she was free… 🙂

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s