Wandeling in ‘n tropiese woud.

Hierdie foto’s is almal geneem by Verlorenkloof naby Lydenburg. Dis ‘n verstommende skat wat daar teen die platorand versteek lê. Geen verdere woorde is nodig nie…IMG_2065

IMG_2072

Oorblyfsels van ‘n eeue oue vesting is hier sigbaar… IMG_2090

Nog gepakte stene in die ou vesting…IMG_2093

IMG_2101

IMG_2102

IMG_2098

IMG_2085

IMG_2107

IMG_2109

IMG_2110IMG_2141

IMG_2143

IMG_2168

47 Replies to “Wandeling in ‘n tropiese woud.”

    1. As mens van Pretoria se kant met die Kwenadam aan jou regterkant, na links kyk, sien mens die hoë berge van die platorand. Daar is plase wat tot teen die berge strek en oral is daar hierdie pragtige inheemse woude in die klowe…ook verskeie watervalle, as dit gereën het.

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s