Hierdie kleinseun van my is alewig vol blou kolle, knoppe op die kop en stukkende plekke op sy bene en lyf…
Eergister het hy by die skooltjie sy kop deur ‘n opening in die klimraam gedruk en toe vasgesit. Die juffrouens het gespook om hom los te kry en een was naderhand in trane. Gelukkig was sy ma ook daar, want dit het gebeur toe sy vir ‘n oomblik haar rug gedraai het om die ander boetie by sy klassie te gaan haal.
Sy het kop gehou en nadat hulle alles probeer het, besluit sy om sy lyfie deur die opening te druk…dit werk toe mooi! Gelukkig het hy net ‘n stukkende plekkie aan sy oor gehad, van al die gewoel.
Tuis klim hy op sy plastiekstoeltjie, dit gly onder hom uit en natuurlik weer ‘n knop op sy kop! Later laat sy hom by haar sit op die kombuiskas, terwyl sy kos maak….om hom onder vier oë te kan hou. Toe sy haar rug draai, het hy ‘n skerp mes uit die houtblok getrek en sê ewe vir haar, dis baie gevaarlik!
As hy hier kuier, hardloop ek soos ‘n malmens agter hom aan. Hy het geen konsep van gevaar nie en vang die snaaksste goed aan.
Die foto’s is al ‘n rukkie gelede geneem en hy is al bietjie ouer…
Hy is ‘n dierbare skatjie, maar o genade, gee my krag!
Hy is pragtig…en net ‘n seuntjie, Ouma! SY beskermengel se naam is nie verniet Perdebytjie nie!
LikeLiked by 2 people
Perdebytjie se tong hang uit na ‘n naweek!
LikeLike
I know that feeling….
LikeLiked by 1 person
Ouma, onthou jy jy val ook soms makliker as ander kere… Hy is voorwaar ñ pragtige kind, Dina. Nes sy ouma.
LikeLiked by 1 person
Ja, dis waar, maar oeee!
LikeLiked by 1 person
Dis die jonger enetjie, ne? Die pragtigste kind, nes sy boetie. Mal oor die foto waar die energie so uitbars uit elke haartjie wat regop staan van die statiese elektrisiteit.
LikeLiked by 1 person
Ja, hy is nou so twee jaar en drie maande, maar fisies baie groot en sterk. Ek dink dis hoekom hy so onverskrokke is.
LikeLiked by 1 person
Stem saam met jou teorie. Ons het ook so ‘n sterk, voortvarende nefie in die familie.
LikeLiked by 1 person
Nou, die zal een harde kop krijgen zeg. Een echt kwajongen die nergens gevaar ziet.
LikeLiked by 1 person
Dit maak my soms bang!
LikeLiked by 1 person
Een kleinkind met pit. Zalig ventje, geniet er maar van !!
LikeLiked by 1 person
Ek geniet hom, maar o wee, dit maak my senuweeagtig om hom op te pas!
LikeLiked by 1 person
Weer ik, we hebben ook zo’n sloeber 🙂 !
LikeLiked by 1 person
Dus jy weet ! Hoe oud is hy?
LikeLiked by 1 person
Hij wordt vijf in juli.
LikeLiked by 1 person
Ek hou van die woord, sloeber!😄
LikeLiked by 2 people
Och die zielepoot, maar wel heel ondernemend …
LikeLike
Wat een zeilsport, maar wel een stoere ondernemend kereltje …
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom lees het, Gerrit.
LikeLike
Wat een n zeilsport, maar wel een stoere kerel ….
LikeLike
Zielepoot
LikeLiked by 1 person
Oulike woord…ek sal dit onthou!
LikeLike
Wat een mooi lief mannetje 😍
LikeLiked by 1 person
Dankie Bea…sy ouma se skattebol.
LikeLiked by 1 person
Een woord: helmet…
LikeLiked by 1 person
Goeie plan, behalwe dat hy geen helmet op sy kop hou nie.😳
LikeLike
Superglue …? 🙂
LikeLiked by 1 person
😂😂😂
LikeLiked by 1 person
Wat een klein pechvogeltje! Arm kind! Gelukkig goed afgelopen. Maar het is gewoon een wildebras en die tem je niet zomaar hoor.. Jullie kunnen nog wel wat van hem verwachten 😉
LikeLiked by 1 person
Ek is juis senuweeagtig daaroor!😳
LikeLike
Ja Dina, dat ge genade vraagt als hij bij jou is kan ik goed geloven.
Maar later zal het allemaal wel goed komen. Nog een beetje geduld
Veel “medelevende” groetjes van oma Suzy
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir die meelewing, Suzy!
LikeLike
Ag hy is cute, sterkte bytjie, hulle tap nogal ons energie maar kani die wereld indink sonder hulle
LikeLiked by 1 person
Ag ek liefies hom…een van die dae is hulle weg…my hart breek sommer!
LikeLike
Would that be your grandson? Kleinseun? Smallson?
LikeLiked by 1 person
Yes…kleinseun= grandson.
LikeLiked by 1 person
Funny, we say petit-fils too. So when I saw Klein (small) and the pictures I thought seun = son.
Is he your son’s son? Were they visiting?
LikeLiked by 1 person
My daughter ‘s son. They live nearby in Johannesburg and he and his brother regularly stay over for weekends. The story here is that he is very rough and full of mischief…got his head stuck in the jungle jim on Tuesday. His teachers and mom battled to get him out. One teacher started crying, but eventually they pushed his body through the opening. He had a few scratches on his face and ear. Back home the same day, he stood on his plastic chair and fell off, resulting in a bump on his head. Later mom let him sit on the kitchen counter to keep an eye on him , while she was cooking. Next moment he had a sharp knife in his hand, which he took from the knife block and he told her it was “very dangerous”!
He is a handful!
LikeLiked by 1 person
Looks like a little angel but I understand. How nice that he stays over on weekends. 🙂
(What’s a Jungle Jim?)
Am I confused or do you have a(nother) daughter in China?
LikeLiked by 1 person
Jungle Jim is a climbing structure, sometimes with a slide. It can consist of platforms of wood, ladders, climbing ropes, little tunnels, specially designed for chidren…I think you get the picture.
I have four children…son lives permanently in Germany, daughter in China and two daughters nearby in Johannesburg.
LikeLiked by 1 person
Four kids! Wow! Congrats. At least two live close by. That is good. As life goes on, family and grandkids become more important (again?)
And I can imagine the structure. Getting stuck in one of those must be a nightmare. 😉
And is your daughter staying in China? “For good”?
LikeLiked by 1 person
She is coming back in August. The sad news are that both my Johannesburg daughters are busy applying to emigrate to Australia! My heart is broken, because I won’t see my grandsons growing up!With all going on here, they feel it is very dangerous.
LikeLiked by 1 person
Glad she is coming back. Now about the Land of Oz… may I be bold? They’re probably right. My cousin who lives in Cape Town? Half his children are in the UK. 😦
And if I may be bolder, maybe you should wonder about moving too? Push the Namibia thing even if it involves bribes.
And borderline: I don’t think whites will be able to stay in Africa. Too much hatred. That too is heartbreaking.
LikeLiked by 1 person
I quite agree.I am heartbroken because SA is my country of birth and my ancestors built it up from 1652 into what we have today.The history weren’t always pretty,but where is it pretty where humans are concerned?We are being made out as the culprits for everything wrong.Meanwhile the failures of the last 25 years are also the fault of the whites.I am sick and tired of hearing the lies.
LikeLiked by 1 person
Aren’t we all? I went with my daughters and grandson to Cuernaca for a few days. A pleasant, warmer resort than the city of Mexico. On the way back, daughter#2 told us of an old friend from school, a Doctor too, who is now emigrating to Canada… His grandparents were French but he was born here. He took the decision because he can’t take the violence anymore… I wonder whether there was a hidden message in her mentioning it. 🙂
We’ve been here 30 years next December. A lifetime. The girls grew up here. And are very Mexican. I’m not sure we’ll all end up here…
LikeLiked by 1 person
I fully understand. At this stage we concentrate on being positive, otherwise we shall get depressed.
LikeLiked by 1 person
Let’s not… 😉
LikeLiked by 1 person
Hy is pragtig Dina! Klein kindertjies het baie beskern engele om hulle!
LikeLiked by 1 person
Dankie Aletta.Hierdie een het ‘n hele paar honderd engele nodig!
LikeLike
Ha ha, 😁☺️ ek verstaan!
LikeLiked by 1 person
Wat een verhaal! Ik ben er zeker van dat alles goed komt met die kapoen. Wij hebben ook 4 kleinkinderen en houden soms ook ons hart vast als we ze bezig zien. Maar goed eigenlijk dat er zoveel leven in zit.
LikeLiked by 1 person
So lewendig, dan weet mens hy is gesond!
LikeLike
As klein seuntjies van daardie ouderdom oorskakel droomland toe sak hul beskermengel bewustoloos inmekaar langs die bedjie!!
LikeLiked by 1 person
Netso…en die ouers en oumas en oupas ook!
LikeLike
Klink of die klein rakker se berskermengeltjies oortyd werk! Julle gaan eendag met groot gelag terugdink aan al sy manewales!
LikeLiked by 1 person
Oe, hy is ‘n handvol, Dries en so onnutsig! Ek sien jy lê ook wakker..ek is al ure lank slapeloos. Hoop dit gaan goed met jou.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Dina. Ja, die slaap is maar min deesdae maar dan bygese ek is darem gewoonlik lank voor die hoenders op. Na Maandag se stories wag ons nou op biopsie-uitslae, wat blykbaar n week of wat kan vat.
LikeLiked by 1 person
Ek hou duimvas vir goeie resultate! Lekker naweek en knip maar ‘n uiltjie wanneer jy kan, dat jy nie te moeg word nie!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Dina! Hoop jy kry ook n lekker naweek se rus in!
LikeLiked by 1 person
Dis g’n wonder hy is so besig nie, sy ouma seil dan by duine af! 😉 Geniet hom gate uit en pak die onthouboks vol van sy avonture en oortyd engele se oppas.
LikeLiked by 1 person
Ek pak daardie boks vol…oor ‘n jaar is hy weg en gaan ek die grootword mis!😱😔
LikeLike
Ouma moet elke oggend vra of Beskermengel ook byderhand staan oppad skool toe .. tonne energie. Pragtige fotos mooiste kindjie.
LikeLiked by 1 person
Mens verstom jou dat hulle wel grootword sonder te veel skade. Dankie vir jou mooi woorde en inloer, Dirkie.
LikeLiked by 1 person
Dis te lekker om so al die mannewalise te beleef. Hul is dierbaar en kosbaar. Ek het juis Dondrdag aand vir Bea moes oplaai by kleuterskool(eerste keer wat ouma dit doen) Dit het toe nog gereen ook. Hul het idees van hul eie. Ons het n baie gesellige besige aandjie gehad met baie avonture. Trompie het dit nie juis geniet nie. Hy was maar bietjie afgehaal en eintlik jaloers dat ek nie al my aandag aan hom gegee het nie. Bea het boots aangehad met liggies as sy hard trap. Trompie wou dit eintlik byt. Moes hom bietjie op sy plek sit want ek on in sy oe sien hy sal haar sommer hap.
LikeLiked by 1 person
My hondjies is net so jaloers op die kinders en ek vertrou hulle geen oomblik alleen nie. Hap ook na hul bene…😳
LikeLike
Dis nie lekker nie, hulis eintlik baie besitlik van aard. Mens wil hul ook nie heeltemaal afknou as hul so is nie want hul kan dit nie help nie.
LikeLiked by 1 person
Woeste Willie!!
Regte Ramboertjie…
Hy’s gestuur om sy ouma jonk te hou!!
Wha ha HA!!! 🤣😁😲🤪😂
LikeLiked by 1 person
Jy weet nie hoe oud en gedaan voel sy ouma na so ‘n naweek nie!
LikeLiked by 1 person
Aha… ons weet goed!!
Ons pas Woensdae en Donderdae VYF op… dit vat ons die ander dae van die week om te herstel… nie soos in die ou dae nie… toe twee dae genoeg rus (lees jol) was as voorbereiding vir die nuwe week nie!
Ek kan boekdele skryf oor daai vyf… elkeen ‘n karakter en elkeen lewindig!
🤪😲😵🙄😂
En nou, hier’s ouma en oupa…
👼😈
LikeLiked by 1 person
Hehe, ons het net twee, maar dit voel soos tien!😱🙈
LikeLiked by 1 person
Wat een mooi kind. Een nachtmerrie voor een moeder als haar kinderen zo ver uitzwermen. 💚
LikeLiked by 1 person
Dankie Anna…ja hy kry baie keer seer, want hy is so wild!
LikeLike
Pragtige outjie ♥
LikeLiked by 1 person
Dankie Linda…lekker dat jy bietjie inloer.
LikeLiked by 1 person