Rof, rowwer, rofste..

Hierdie kleinseun van my is alewig vol blou kolle, knoppe op die kop en stukkende plekke op sy bene en lyf…

_MG_5285

Eergister het hy by die skooltjie sy kop deur ‘n opening in die klimraam gedruk en toe vasgesit. Die juffrouens het gespook om hom los te kry en een was naderhand in trane. Gelukkig was sy ma ook daar, want dit het gebeur toe sy vir ‘n oomblik haar rug gedraai het om die ander boetie by sy klassie te gaan haal.

Sy het kop gehou en nadat hulle alles probeer het, besluit sy om sy lyfie deur die opening te druk…dit werk toe mooi! Gelukkig het hy net ‘n stukkende plekkie aan sy oor gehad, van al die gewoel.

Tuis klim hy op sy plastiekstoeltjie, dit gly onder hom uit en natuurlik weer ‘n knop op sy kop! Later laat sy hom by haar sit op die kombuiskas, terwyl sy kos maak….om hom onder vier oë te kan hou. Toe sy haar rug draai, het hy ‘n skerp mes uit die houtblok getrek en sê ewe vir haar, dis baie gevaarlik!

As hy hier kuier, hardloop ek soos ‘n malmens agter hom aan. Hy het geen konsep van gevaar nie en vang die snaaksste goed aan.

Die foto’s is al ‘n rukkie gelede geneem en hy is al bietjie ouer…

IMG_0092

Hy is ‘n dierbare skatjie, maar o genade, gee my krag!

74 Replies to “Rof, rowwer, rofste..”

        1. My daughter ‘s son. They live nearby in Johannesburg and he and his brother regularly stay over for weekends. The story here is that he is very rough and full of mischief…got his head stuck in the jungle jim on Tuesday. His teachers and mom battled to get him out. One teacher started crying, but eventually they pushed his body through the opening. He had a few scratches on his face and ear. Back home the same day, he stood on his plastic chair and fell off, resulting in a bump on his head. Later mom let him sit on the kitchen counter to keep an eye on him , while she was cooking. Next moment he had a sharp knife in his hand, which he took from the knife block and he told her it was “very dangerous”!
          He is a handful!

          Liked by 1 person

        2. Looks like a little angel but I understand. How nice that he stays over on weekends. 🙂
          (What’s a Jungle Jim?)
          Am I confused or do you have a(nother) daughter in China?

          Liked by 1 person

        3. Jungle Jim is a climbing structure, sometimes with a slide. It can consist of platforms of wood, ladders, climbing ropes, little tunnels, specially designed for chidren…I think you get the picture.
          I have four children…son lives permanently in Germany, daughter in China and two daughters nearby in Johannesburg.

          Liked by 1 person

        4. Four kids! Wow! Congrats. At least two live close by. That is good. As life goes on, family and grandkids become more important (again?)
          And I can imagine the structure. Getting stuck in one of those must be a nightmare. 😉
          And is your daughter staying in China? “For good”?

          Liked by 1 person

        5. She is coming back in August. The sad news are that both my Johannesburg daughters are busy applying to emigrate to Australia! My heart is broken, because I won’t see my grandsons growing up!With all going on here, they feel it is very dangerous.

          Liked by 1 person

        6. Glad she is coming back. Now about the Land of Oz… may I be bold? They’re probably right. My cousin who lives in Cape Town? Half his children are in the UK. 😦
          And if I may be bolder, maybe you should wonder about moving too? Push the Namibia thing even if it involves bribes.
          And borderline: I don’t think whites will be able to stay in Africa. Too much hatred. That too is heartbreaking.

          Liked by 1 person

        7. I quite agree.I am heartbroken because SA is my country of birth and my ancestors built it up from 1652 into what we have today.The history weren’t always pretty,but where is it pretty where humans are concerned?We are being made out as the culprits for everything wrong.Meanwhile the failures of the last 25 years are also the fault of the whites.I am sick and tired of hearing the lies.

          Liked by 1 person

        8. Aren’t we all? I went with my daughters and grandson to Cuernaca for a few days. A pleasant, warmer resort than the city of Mexico. On the way back, daughter#2 told us of an old friend from school, a Doctor too, who is now emigrating to Canada… His grandparents were French but he was born here. He took the decision because he can’t take the violence anymore… I wonder whether there was a hidden message in her mentioning it. 🙂
          We’ve been here 30 years next December. A lifetime. The girls grew up here. And are very Mexican. I’m not sure we’ll all end up here…

          Liked by 1 person

  1. Wat een verhaal! Ik ben er zeker van dat alles goed komt met die kapoen. Wij hebben ook 4 kleinkinderen en houden soms ook ons hart vast als we ze bezig zien. Maar goed eigenlijk dat er zoveel leven in zit.

    Liked by 1 person

      1. Baie dankie, Dina. Ja, die slaap is maar min deesdae maar dan bygese ek is darem gewoonlik lank voor die hoenders op. Na Maandag se stories wag ons nou op biopsie-uitslae, wat blykbaar n week of wat kan vat.

        Liked by 1 person

  2. Dis te lekker om so al die mannewalise te beleef. Hul is dierbaar en kosbaar. Ek het juis Dondrdag aand vir Bea moes oplaai by kleuterskool(eerste keer wat ouma dit doen) Dit het toe nog gereen ook. Hul het idees van hul eie. Ons het n baie gesellige besige aandjie gehad met baie avonture. Trompie het dit nie juis geniet nie. Hy was maar bietjie afgehaal en eintlik jaloers dat ek nie al my aandag aan hom gegee het nie. Bea het boots aangehad met liggies as sy hard trap. Trompie wou dit eintlik byt. Moes hom bietjie op sy plek sit want ek on in sy oe sien hy sal haar sommer hap.

    Liked by 1 person

      1. Aha… ons weet goed!!
        Ons pas Woensdae en Donderdae VYF op… dit vat ons die ander dae van die week om te herstel… nie soos in die ou dae nie… toe twee dae genoeg rus (lees jol) was as voorbereiding vir die nuwe week nie!
        Ek kan boekdele skryf oor daai vyf… elkeen ‘n karakter en elkeen lewindig!
        🤪😲😵🙄😂
        En nou, hier’s ouma en oupa…
        👼😈

        Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +