Naaldekoker

Hy het pas iets gevang en sit lekker en smul daaraan…IMG_2330

b

Swart-en-wit weergawe…IMG_2326

Hy het elke keer op dieselfde plek kom sit, dus kon ek wag, mik en kliek…IMG_2300

57 Replies to “Naaldekoker”

  1. Die outjie het sy eie eethoekie gehad by die “viswaters” Ek neem aan dit was naby water. Dis een van my geliefkooste insekte. Kan ure sit en kyk hoe hel draai en duik en sit en dan weer verder gaan. Die oog foto het besonders mooi uitgekom. Dis wow fotos.

    Liked by 1 person

    1. Ja, ek het by ‘n klein dammetjie gesit met biesies en grasse, waarop hy kon land. Die son het so mooi geskyn op daardie goue kol op sy lyf. Anders sou ek hom nooit gesien het nie, want hy is baie klein en maer. Baie dankie vir jou mooi woorde, Ineke.

      Like

  2. Dis net op jou fotos wat ek my kop instemmend knik met al die kommentare oor diere en insekte. By myself kom ek nie naby hulle as ek dit kan verhelp nie. Hy het omtrent groot oë!!! Soos altyd uitstekende fotos!!!

    Liked by 1 person

  3. Jou pragtige fotos bring my terug na my kinderdae… ek was baie lief vir swem en was altyd so betower as naaldekokers vlieg of op ‘n blaar gaan rus in die swembad, rivier of dam waar ek besig was om te swem. Het my klein laat voel, asof iets groter as ek my bewus maak van iets. ‘n gevoel van die godheid van Natuur. Natuur is en bly my god. En jou naaldekokerfotos is blaaie uit daardie god se bybel…

    Liked by 1 person

  4. Oe, hierdie draakvliegies van jou is tog te pragtig Bytjie! Ek en ma is gek oor jou foto’s hoor! Die wit en swart foto is net so pragtig! Ma sê dis tog te lekker as hul stilsit dat mens kan foto’s neem en sy is so bly ons het jou pragtige blog oor weer ontdek sodat ons jou awesome foto’s kan sien. 😘

    Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +