Vrydag veertjies

Rooireier (Purple Heron)…_MG_7307

_MG_7240

Drakensberglangstertjie (Drakensberg Prinia)…_MG_7357

Rooibekvuurvinkie (Red-billed Firefinch)…_MG_7500

Dikbekwewer…jong mannetjie (Thick-billed Weaver…young male)…_MG_7772

Volwasse mannetjies het twee duidelike wit kolle op hul voorkop bokant die oë…_MG_7816

Hierdie jongeling het nog nie die kenmerkende wit kolle nie…_MG_7818

Let op die geweldige dik snawel…a

48 Replies to “Vrydag veertjies”

    1. Baie dankie… dit was laatmiddag teen die son en hy het lank daar gesit.Ek het hom bekruip en amper in die dam geval in die proses.My klere was vol stekerige sade wat ek gesukkel het om skoon te kry… wat mens nie alles sal doen vir ‘n foto nie!🤣🤣

      Liked by 1 person

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s