Vrydag veertjies

Rooireier (Purple Heron)…_MG_7307

_MG_7240

Drakensberglangstertjie (Drakensberg Prinia)…_MG_7357

Rooibekvuurvinkie (Red-billed Firefinch)…_MG_7500

Dikbekwewer…jong mannetjie (Thick-billed Weaver…young male)…_MG_7772

Volwasse mannetjies het twee duidelike wit kolle op hul voorkop bokant die oë…_MG_7816

Hierdie jongeling het nog nie die kenmerkende wit kolle nie…_MG_7818

Let op die geweldige dik snawel…a

56 Replies to “Vrydag veertjies”

    1. Ek het besluit om my luiheid te los. Daardie dikbekvink het vanmiddag lank op die gras kom sit en my genoeg tyd gegee om my kamera uit te haal. Gelukkig kon ek die kamera laat rus op die vensterraam in my badkamer.

      Liked by 1 person

    1. Baie dankie… dit was laatmiddag teen die son en hy het lank daar gesit.Ek het hom bekruip en amper in die dam geval in die proses.My klere was vol stekerige sade wat ek gesukkel het om skoon te kry… wat mens nie alles sal doen vir ‘n foto nie!🤣🤣

      Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +