52 Replies to “Nabye Bye…”

  1. Ja-nee jy maak die lewe net meer ingewikkeld as wat dit regtig is met die soeke na die perfekte weergawe. Jy noem dis 100mm. As jy bv nader staan en dan afneem gaan dit help? Ek vra net uit interessantheid. Bytjies is maar moeilik om af te neem. Jy het darem n paar goeie skote gekry. En, probeer is die beste geweer ook!

    Liked by 1 person

    1. Ek is nog besig om te leer van die beste afstand na jou onderwerp.As jy outomaties fokus, sal die langer lens nie fokus as jy te naby gaan nie.Met manual fokus kan mens nader gaan en ‘n groter beeld kry.Dan is daar allerhande kwessies soos diepte van veld en F stop en ISO. Dis baie ingewikkeld en ek kyk videos op google , waar ek baie leer!🤣🤣🤣☺️

      Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s