Nabye Bye…

_MG_7997

_MG_7990

_MG_7971

My poging tot makrofotografie is nog in sy kinderskoene! Ek hoop my volgende probeerslae is beter.

56 Replies to “Nabye Bye…”

  1. Ja-nee jy maak die lewe net meer ingewikkeld as wat dit regtig is met die soeke na die perfekte weergawe. Jy noem dis 100mm. As jy bv nader staan en dan afneem gaan dit help? Ek vra net uit interessantheid. Bytjies is maar moeilik om af te neem. Jy het darem n paar goeie skote gekry. En, probeer is die beste geweer ook!

    Liked by 1 person

    1. Ek is nog besig om te leer van die beste afstand na jou onderwerp.As jy outomaties fokus, sal die langer lens nie fokus as jy te naby gaan nie.Met manual fokus kan mens nader gaan en ‘n groter beeld kry.Dan is daar allerhande kwessies soos diepte van veld en F stop en ISO. Dis baie ingewikkeld en ek kyk videos op google , waar ek baie leer!🤣🤣🤣☺️

      Like

      1. A dit klink goed. Jy moet vir Tina die skakel na haar fotograaf vriend vra. Ek het twee kursusse met hom gedoen. Dit open jou oë en help om presies te weet hoe en wat en wanneer jy dinge doen.(fluister- Tina het vir my kursusse betaal en dit was uit die boonste rakke!)

        Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +