'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Lifestyle, Photography and Traditional Art
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
Ek deel dit wat ek ontdek op hierdie pelgrimstog na vryheid.
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
looking through the lens
William Bowles - Online since 1979
🏆👌💝
LikeLiked by 1 person
Wow! Dis pragtig Dina!!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Aletta.
LikeLiked by 1 person
Prachtige, speciale foto’s!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Dis mooi, mooi, mooi!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie en ook dat jy ingeloer het, Liza.Ek waardeer dit baie.
LikeLike
Goeiste maar dis mooi!
LikeLiked by 1 person
Dankie Una.
LikeLike
Hier kan ik alleen maar van dromen en dat doe ik graag 😉
LikeLiked by 1 person
Dit was die mooiste gesig,Frans. Ek is bly jy geniet dit.
LikeLike
Heel mooi! Vooral de derde!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie ,Peter
LikeLiked by 1 person
Sjoe sjoe dis mooi. Knap gedaan Bytjie
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Bondeltjies
LikeLike
Baie mooi!! Ek is seker die koedoes neem sulke spoggerige houdings aan omdat hulle weet die mense bewonder hulle horings.
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester.
LikeLiked by 1 person
Ek het nie die regte woorde nie, maar hierdie fotos gee vir my so ‘n lekker gevoel. Ek moet in Engels verduidelik dat Kudus are majestic animals and you have captured them in full-blown glory!
LikeLiked by 1 person
Thanks Anne, you explained it perfectly.☺️
LikeLike
Op foto nr 3 lijken die takken door elkaar te groeien.
LikeLiked by 1 person
Dis selde dat so ‘n klomp ramme bymekaar staan.
LikeLiked by 1 person
Zo prachtig decoratief met die gekrulde hoorns in het landschap. Prachtig, prachtig!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Beslis baie statige diere!
LikeLiked by 1 person
Dit was so ‘n mooi toneel wat mens nie regtig op ‘n foto kan vaslê nie
LikeLiked by 1 person
Jy het nogtans baie goed gedoen – ek kan my die hele prentjie goed voorstel!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dries
LikeLiked by 1 person
Die koeie het geen horings.Hierdie is net bulle.Die jong bulle se horings het minder draaie in soos jy kan sien op die foto.Daar is een of twee met kort horings. Dankie vir inloer, Hanneke.
LikeLiked by 1 person
Wonderlijk mooi!
LikeLike
a rare concentration of kudus. I only ever saw one at a time…
There must have been a predator in the distance.
LikeLiked by 1 person
They were quite relaxed but always alert.
LikeLiked by 1 person
It is the bush after all. Never know when a predator might come lurking.
LikeLiked by 1 person
The final shot is fantastic. Like it a lot!
LikeLiked by 1 person
Hoekom neuk die iedee van ‘n stuk biltong hier in my kop?? 😉
LikeLiked by 1 person
Neee! Koedoes hoort in die natuur, nie in jou maag nie!☺️
LikeLike