36 Replies to “Geskubde dierasie…”

    1. Yes Kruger.No we booked out a whole bushcamp for family and friends.There are five very primitive rondavels and the rest camp in tents and caravans.Lots of fun.It is a yearly thing that we have been doing for the past four years.

      Liked by 1 person

      1. Ek is redelik seker dat dit n Reuse Pantserakkedis (Gerrhosaurus validus) is, Dina, maar dit is moeilik om haar grootte op die foto te skat. Ek dink dit is n wyfie, want die volwasse mannetjies is frisser en effens minder vaal.

        Is dit n BAIE groot akkedis?

        Liked by 1 person

      2. Lyk my my eerste antwoord is in jou spam-folder gegooi omdat ek n link na Wikipedia ingesluit het, Dina.

        Ek is redelik seker dat dit n Reuse Pantserakkedis (Gerrhosaurus validus) wyfie is. Was dit n BAIE groot akkedis?

        Liked by 1 person

        1. Dankie Dries, al jou boodskappe was in my spam…weet nie hoekom nie. Baie dankie vir die antwoord. Dit was ‘n baie groot akkedis en ek is seker jy is reg.
          Die boek wat ek gebruik se foto’s is nie baie goed nie.

          Liked by 1 person

Leave a Reply to HesterLeyNel Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s