Patrysie
Jy ken geen wysie
Jou gesketter met dagbreek
Is genoeg om ‘n stok in laatslapers se wiele te steek
Dis skril en klink soms soos ‘n gil
Maar dis belis ‘n alarm
Vir kuikentjies sag en warm
Om skuiling te soek
Om die naaste hoek.
Bospatrys (Crested Francolin)
Ek ken net die naam… nou weet ek hoe lyk hy ook. Nie dat ek dit gaan onthou nie 🤔 Soos altyd mooi fotos!!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Kameel.
LikeLike
❤💐
LikeLiked by 1 person
Mooie foto’s en mooi gedichtje! In jouw taal extra mooi!
LikeLiked by 1 person
Heel mooie foto’s van die vogel.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Suske.
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s! Hier by ons is die Cape Francolin en het onder ‘n bos ‘n nes gemaak en 9 eiers gele. Almal het uitgebroei!
LikeLiked by 1 person
Dit was seker lekker om hulle dop tehou. Het hulle almal grootgeword, Aletta?
LikeLiked by 1 person
Dit was interessant om hulle dop te hou. ‘n Rukkie nadat hulle uitgebroei het, het die mamma hulle weggelei na ‘n nuwe nes. Ons het hulle nie weer in ons tuin gesien nie
LikeLiked by 1 person
Erg mooi!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Frans.
LikeLike
Opnieuw prachtige foto’s Dina. En wat een lief gedichtje. groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hanneke.
LikeLiked by 1 person
Ek is mal oor patrysies, Dina. Dankie vir die mooi fotos.
LikeLiked by 1 person
Ek is bly jy het dit geniet, dankie Una.
LikeLike
Ek wonder of ek ooit weer in my lewe n patrysie sal hoor roep of sien op die Hoëveld van Transvaal?
LikeLiked by 1 person
Dis so eie aan die bosveld en hoëveld…laat mens verlang na iets waarop jy nie jou vinger kan lê nie.
LikeLike
Ja, veral as mens n buite of natuur mens is. Hier ken ek nou al die roep van n Tui en die vlieg van die Kereru(swaar boosduif) Maak dit ook die moeite werd.
LikeLiked by 1 person
Jy moet bietjie foto’s van hulle plaas. Ek ken nie daardie wêreld se voëls nie en sal dit interessant vind.
LikeLike
Oulik… woorde en fotos! 😉
LikeLiked by 1 person
Dankie.
LikeLike