stompstertarend, kortstertarend, Bateleur…
die mooiste arend met sy bloedrooi kleur
Kuiken met jou skewe kop
Hou duifies en soogdiertjies dop
Net sewe jaar
dan is my kleur ook daar
en vlieg ek pronkend en al wiegend van boom tot boom
oor die savanne grasvelde van sub-Sahara Afrika
‘n wildernis om van te droom
geluidloos maar soms met blaffe en krete
kantel ek van kant tot kant
(Terathopius ecaudatus)
ongelukkig met byna bedreigde status!
Pragtig, Dina! Wat ń voorreg om hom te kon sien en afneem.💖
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Una.
LikeLike
Impressionante vogel Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankieBea.
LikeLiked by 1 person
In Amsterdam kennen we maar twee vogels; sijsen en drijfsijsen.
Maar jij laat met prachtige foto’s een paar mooie nieuwe vogels zien.
Vogelvriendelijke groet,
LikeLiked by 1 person
Dankie vir inloer,Rob.
LikeLike
Heel mooie vogel.
LikeLiked by 1 person
Dankie Duske
LikeLiked by 2 people
Wow, wow and re-wow. Precious.
You really should do a book on wildlife.
LikeLiked by 1 person
Thanks Brian…I am working on one for myself
LikeLiked by 1 person
Sounds like a great endeavour. I’m sure it will be gorgeous.
LikeLiked by 1 person
Sekerlik by verre ons mooiste arend, dink jy nie, Dina? Wat n jammerte dat ons hulle ook tot op die rand van uitwissing wil bring. Jou foto’s is pragtig, soos altyd.
LikeLiked by 1 person
Dis my gunsteling arend, veral as hy so vlieg en sy vlerke so dip van kant tot kant.Die feit dat so min kuikens uitbroei en so lank vat om volwasse te word help ook nie vir getalle nie
LikeLike
Ziet er een heel streng dier uit!
LikeLiked by 1 person
Hy kan selfs slange vang so hy moet streng wees!
LikeLike
Pragtig Perdebytjie!!
LikeLiked by 1 person
Dankie Kameel.
LikeLiked by 1 person
Wonderlike fotos!
LikeLiked by 1 person
Dankie Anne.
LikeLike
Sjoe dis mooi. Ja die Berghaan het n veer verloor! Bosveld Bateleur is n magtige voël. Dankie vir jou klomp mooi fotos. Dit gee my sommer krag vir die lewe om sulke mooi fotos te sien.
LikeLiked by 1 person
Ek het bietjie nagevors oor Boerneef se gedig van die Berggans.Blykbaar is dit nie ‘n berghaan nie, maar moontlik ‘n baardaasvoël of iets soos ‘n kolgans. Dis nie heeltemal duidelik nie.Ek wou sy gedig gebruik, maar toe dink ek dis nie van pas, as dt nie na ‘n berghaan verwys nie.
LikeLike
A ja, nou onthou ek dis n gans nie “haan”nie.
LikeLiked by 1 person
Sjoe, moet hy regtig 7 jaar wag vir sy nuwe kleed? Dis pragtige fotos, Bytjie.
LikeLiked by 1 person
Ja, sewe tot agt jaar en hulle paar ook net met een maat lewenslank. Dankie Hester.
LikeLiked by 1 person
Prachtig hoe die er op staan.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Frans.
LikeLike
So ‘n pragtige voël! Ons het een in die Kruger wildtuin gesien, maar kon nie betyds die kamara kry om ‘n foto te neem nie!
LikeLiked by 1 person
My gunsteling arend,Aletta.
LikeLiked by 1 person
Sjoe jou foto’s is darem baie mooi…Kan nie wag vir die week se uitstappie foto’s nie
LikeLiked by 1 person
Daardie kuiken lyk my erg bederf! 😀
LikeLiked by 1 person
Groot baba!
LikeLiked by 1 person
Sjoe dis so mooi. Wat n blessing, dankie vd deel
LikeLiked by 1 person
Schitterende kleuren en wat een speciale vogel!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Joke
LikeLike
Wat een mooie, statige vogel. Ouder en kuiken lijken wel twee verschillende soorten (prachtige foto’s). groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Hanneke.
LikeLike