Berghaan..

stompstertarend, kortstertarend, Bateleur…

die mooiste arend met sy bloedrooi kleur_MG_8897

Kuiken met jou skewe kop_MG_8896

Hou duifies en soogdiertjies dop_MG_8894

Net sewe jaar

dan is my kleur ook daar_MG_8892

en vlieg ek pronkend en al wiegend van boom tot boom_MG_8885

oor die savanne grasvelde van sub-Sahara Afrika

‘n wildernis om van te droom_MG_8897

geluidloos maar soms met blaffe en krete

kantel ek van kant tot kant

(Terathopius ecaudatus)

ongelukkig met byna bedreigde status!

 

 

36 Replies to “Berghaan..”

    1. Dis my gunsteling arend, veral as hy so vlieg en sy vlerke so dip van kant tot kant.Die feit dat so min kuikens uitbroei en so lank vat om volwasse te word help ook nie vir getalle nie

      Like

    1. Ek het bietjie nagevors oor Boerneef se gedig van die Berggans.Blykbaar is dit nie ‘n berghaan nie, maar moontlik ‘n baardaasvoël of iets soos ‘n kolgans. Dis nie heeltemal duidelik nie.Ek wou sy gedig gebruik, maar toe dink ek dis nie van pas, as dt nie na ‘n berghaan verwys nie.

      Like

Leave a Reply to Bondelsgedagtes Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s