Toortsie het ‘n pragtige blog geskryf oor haar pop, Sôrtie en nadat sy ‘n foto geplaas het, kon ek nie help om te dink ons poppe lyk baie na mekaar nie. Hier is my ou Lalie,’n hele vier-en-sestig jaar oud…
Dankie Toortsie, jou mooi vertelling het weer mooi herinneringe oopgemaak en my opnuut ou Lalie laat waardeer. Die babygro wat sy aanhet, is omtrent veertig jaar oud. Sy gaan ook nou nuwe klere kry!
64 jaar oud! Dis te wonderlik dat jy haar nog het, Dina!.
LikeLiked by 1 person
My jongste was mal oor haar en sy het orals saam gegaan en by haar geslaap.Hierdie pop ken liefde!🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Oeee Lalie en Sôtie sou tog te lekker maatjies gewees het, ek weet dit sommer.
LikeLiked by 1 person
Hoe oud is Sôtie ?
LikeLiked by 1 person
Ek weet nie! Ek sal haar vra. 😁 Sy kan enige iets tussen 53 en 57 wees.
LikeLiked by 1 person
En sy is ook pragtig.
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie.
LikeLiked by 1 person
Sy is ‘n mooi ou lady. En daai 40-jarige babygro lyk só bekend.
LikeLiked by 1 person
🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Ek wou nog vertel het. My Marie was ook ‘n rubberpop. Haar lyf was ook van rubber. Ek onthou dat haar “vel” sulke klein barsies gekry het toe sy ouer geword het. Seker omdat ek haar ‘n paar keer buite in die son vergeet het. Ongelukkig is sy nie meer met ons nie.
LikeLiked by 1 person
Ou Lalie se gesig is so taaierig.Ek dink sy begin ook nou vergaan.😵
LikeLiked by 1 person
Heel mooi zo’n oude pop.
LikeLiked by 1 person
Mooi man, dis goed om te weet dat jy nog jou poppekind het. Toorts het my ook lekker terug laat dink.
LikeLiked by 1 person
Dankie Ineke.
LikeLiked by 1 person
Schattig. Ik heb mijn poppen ook nog! En ook mijn lievelingspop Claudia!
LikeLiked by 1 person
Jy moet ook hul foto’s plaas… altyd lekker om te sien.
LikeLiked by 1 person
Laat my dink aan Swartpiet Die Teddie wat van oupa, pa en my na my seun aangegee is.Hy is vernoem na die Nederlanse karakter wat die skoorstene vir Kervader skoonmaak
LikeLiked by 1 person
Is daar nog iets oor van Swartpiet,na so baie jare?
LikeLiked by 1 person
Hy lyk nog goed. Ons spul van Vuurens is miskien dwarstrekkers maar darem nie deurtrekkers nie
LikeLiked by 1 person
🤣🤣🤣
LikeLike
Grappig. R. heeft ook nog haar popje van vroeger. Heerlijk, dit.
LikeLiked by 1 person
Wow dis fantasties en nou kry sy ‘n makeover❣
LikeLiked by 1 person
Oe mooi! Sjoe! Lekker lank lewe die pop.
LikeLiked by 1 person
Dankie Christa.
LikeLike