Vir Toortsie

Toortsie het ‘n pragtige blog geskryf oor haar pop, Sôrtie en nadat sy ‘n foto geplaas het, kon ek nie help om te dink ons poppe lyk baie na mekaar nie. Hier is my ou Lalie,’n hele vier-en-sestig jaar oud…551EBF2F-00A8-4321-8515-0509CE41A9BD
374110DF-2F16-43AE-847C-D10372922E34
Dankie Toortsie, jou mooi vertelling het weer mooi herinneringe oopgemaak en my opnuut ou Lalie laat waardeer. Die babygro wat sy aanhet, is omtrent veertig jaar oud. Sy gaan ook nou nuwe klere kry!

24 Replies to “Vir Toortsie”

  1. Ek wou nog vertel het. My Marie was ook ‘n rubberpop. Haar lyf was ook van rubber. Ek onthou dat haar “vel” sulke klein barsies gekry het toe sy ouer geword het. Seker omdat ek haar ‘n paar keer buite in die son vergeet het. Ongelukkig is sy nie meer met ons nie.

    Liked by 1 person

Leave a Reply to Una Cancel reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s