Haai jy…

Gaan sit op ‘n ander plek!IMG_1517

Ongeskikte dierasie!IMG_1518

Jou ou boelie, jy gaan nou ‘n ding sien…IMG_1519

Laat ek net eers by die viswaters kom…IMG_1520

Ek sien iets…stadig, stadig…IMG_1558

Kop skiet vorentoe…IMG_1533

Hét hom!!IMG_1535

Bietjie klein…IMG_1536

Maar dis darem ‘n voorgereggie…IMG_1537

Elke bietjie help…IMG_1538

Vaste grond toe, voordat iemand my vissie kom steel…IMG_1546

Dis wat gebeur as rowers jou sware vangs wil afvat en die fotograaf staan en slaap…IMG_1885

58 Replies to “Haai jy…”

  1. Sien altyd jou foto’s laat, dan kan ek maar ook net sê, baie mooi. So ook die van die ietermago. Het op die plaas, Suid Oos Vrystaat, een en ‘n erdvark gehad, wat ek af en toe gesien het. Nie geweet hulle word ook vir die skubbe gejag nie. Barbare.

    Liked by 1 person

    1. Geen skande as jy nie voëls ken nie. Ek het eers 20 jaar gelede regtig begin belangstel en is nog vêr van geleerd.🤣
      Dis bloureiers… hulle leef hoofsaaklik van vis, paddas,reptiele,voëls en ongewerweldes.Mens kry hulle gewoonlik in vlak water, waar hulle doodstil sal staan en wag vir prooi.

      Liked by 1 person

  2. Baie mooi en oulik gedoen. Ek stem saam met Toortsie oor die kinderboeke. Ek is juis besig om navorsing te doen hoe om prente boeke veral vir kinders te maak. Dis nie sulke harde werk soos werklik geskryfde boeke nie. Noem dit Zero content books waar in jou geval jy jou fotos gebruik en net n lyntjie skryf. Dit kan jou ure se plesier gee om dit saam te stel.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s