Doer

kom hy…IMG_0785

bietjie nader…IMG_0786

Perfekte foto, maar wat sit op sy vlerke?IMG_0789

Swartaasvoël (Lappet-faced Vulture)IMG_0794

Gering en genommer…hoekom?Die spesie is gelys as bedreigd en navorsers probeer om tred te hou met die voëls wat in die natuur oor is. Vergiftiging en weereens gebruike vir muti is van die hoofoorsake. Omdat aasvoëls so ontsettend goed kan sien, bestaan die bygeloof dat die gebruik van aasvoëldele, kan help om in die toekoms te sien….uggghhhh!

Die Swartaasvoël is die agressiefste van Afrikavoëls en kom gewoonlik laaste by ‘n karkas aan om dan die harde taai dele soos vel en senings af te skeur.

51 Replies to “Doer”

  1. Die meneer het beslis n stewige bek om die senings te skeur. Aasvo”els is besondere vo”els. in Hoedspruit was ons by die Cheeta bewaringssentrum. Daar is spesiaal n aasvoel-restaurant net om hul kans te gee om darem gereeld iets te ete te kry. Ook om te sien watter daar kom eet ook. Ek dog toe jy praat van wat daar op sy vlerke sit dat dit twee geelvinke is wat saamry! Toe dink ek nee, wat van twee budgies wat ontsnap het. Haha, nou geniet ek my kopstories!

    Liked by 1 person

  2. A very good flight sequence. Tagged for preservation. I read somewhere… (The ministry of utmost happiness by Arundhati Roy) that vultures are near extinction in India. Pesiticides. Which is a major problem, for carrion and garbage disposal. Also the Parsis used to put their dead at the top of tall towers to be be “disposed off2 by vultures. Their religion is based on ancient Zoroastrianism.
    At this rate, the only animals that will still live on this planet will be rats… 😦

    Liked by 1 person

  3. Jou foto’s is so mooi altyd!

    Hy is mooi van lelik!

    (My hart breek so oor die mensDOM wat diere so seermaak en doodmaak. Ek wens ek kan leef waar sulke goed nie gebeur. Dit druk baie swaar op my hart)

    Liked by 1 person

    1. Hierdie is die tweede grootste van die Afrika aasvoëls.Die Kransaasvoël (Cape Vulture) is die grootste.Miskien het jy hom in gedagte gehad as dit kom by grootte.Ongelukkig is hulle ook bedreigd.

      Like

  4. I’m sorry to hear this vulture is endangered and there are superstitions that work against it. We have two kinds of cultures here in the US, and no problems with their populations as far as I know. Your photos are great!

    Liked by 1 person

  5. Mooi vastgelegd.
    Jammer dat de mes dit dier behalve ringen (wat ik nog kan begrijpen) ook nog eens grote labels zeg maar een nummerplaat moeten geven en dat alles in het “belang” van onderzoek. 😒

    Liked by 1 person

  6. Ja-nee kyk… Hobo is lelik… maar mooi, en ek wonder wanneer die dom mensdom die diere sal uitlos! Ek hoop Hobo en sy families leef lank en lekker en maak ‘n massiewe terugkoms!!

    Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +