Die natuur verstom my elke dag

Al ooit dit gesien? Twee parende Gestreepte Skaapstekers (Striped Skaapsteker) in die aand in ‘n boom…IMG_0373

Die koninklikste dier wat die aarde bewandel…IMG_0542

Gaap lekker…IMG_0552

en doen wat alle katte doen, rol op sy rug…IMG_0553

Sit regop en bespied die omgewing…IMG_0570

Jagluiperd (Cheetah) op sy mooiste…IMG_0565

60 Replies to “Die natuur verstom my elke dag”

        1. So gekry op Google:

          Yes, they in fact do purr like cats. … However, all cats of the genus felis purr. Snow leopards and cheetahs have very similar vocalization of purring as the domesticated cat in both exhalation and inhalation. Cheetahs purr with such energy that the hairs on their chest and throat heave in response.

          Liked by 2 people

        1. Ek hoor Tina praat ook van die klomp bullebakke daar op Litnet. Jy moet maar n siekerige mens wees om plesier daaruit te put om ander af te kraak. DeWetsWild is nou al meer as 7 jaar aan die gang en ek het nog net een maal nodig gehad om n ou se nare kommentare af te haal. Moes dit so paar keer doen, en toe gee hy maar op sy eie pad.

          Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s