Geelbekrenostervoël (Yellow-billed Oxpecker) was teen 1897 heeltemal uitgewis in Suid-Afrika, maar het onverklaarbaar 82 jaar later weer verskyn in die Kruger Nasionale Park. Min is bekend oor hierdie voëls, maar daar is tans navorsing oor hulle.
Die uitsterwing was as gevolg van Runderpes ( aansteeklike virale siekte wat vee en sommige wilde diere aantas) en giftige stowwe waarmee vee gedip is teen bosluise. In 1979 het hulle skielik begin verskyn in die Shingwedzi area, sonder enige menslike betrokkenheid van hervestiging.
Vandag is hierdie voëltjies steeds skaars, maar getalle neem tog wonderbaarlik toe. Hulle word dikwels saam met Rooibekrenostervoëls op veral buffels opgemerk. Een stukkie goeie nuus uit die natuur!
Mooie natuurfoto’s!
Vrolijke groet,
LikeLiked by 1 person
Dankie Rob.
LikeLike
Leuk om die vogels zo bezig te zien op dat rund.
LikeLike
💝🌻👌
LikeLiked by 1 person
Memories… die heb ik gezien in het Krugerpark, tijdens een picknick bij onze tent, in 1985. En nu weet ik eindelijk hoe die prachtige vogel heet. Bedankt!!
LikeLiked by 1 person
Ek is bly dat jy die voëltjie al gesien het. Groot plesier.
LikeLiked by 1 person
Schitterende foto’s, weer!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
I’ve seen photos of birds on animals before – in fact, in the American south, I have seen cattle egrets on cattle. Maybe you have the same thing. But I have never seen anything like this, Dina! Incredible. I can’t believe the look of this kind of cattle – amazing. The bird is very pretty, too. And yes, it’s refreshing to read a little good news for a change – how amazing that these birds just reappeared again. They must have been somewhere… 🙂
LikeLiked by 1 person
We also have cattle egrets, mostly seen with domestic cattle.
These animals are wild African Buffalo.Probably one of the most dangerous animals in Africa. They look like peaceful cattle, but beware if you confront them on foot… you wont live to tell the story!
LikeLiked by 1 person
I wasn’t thinking – obviously, they are buffalo and thank you, I didn’t know they were wild African buffalo. They do have a peaceful look but no, I would not get anywhere near those horns! 🙂
LikeLiked by 1 person
Prachtige foto’s. Zo samen, vind ik ze ook wel iets heel vriendschappelijks hebben. Foto 8 vertederd me helemaal. groetjes, Hanneke
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hanneke.
LikeLike
Dis nou baie interessant Dina! Die natuur is darem ongelooflik , ne? Weereen sulke stunning foto’s. Ek hou ook van die buffel se gesigsuitdrukking… so asof hy/sy glimlag! :-d
LikeLiked by 1 person
Dit was kostelik, elke keer wanneer die voëltjie tussen sy oë sit, gooi hy hom in die lug op en dan land die voël op sy kop!
LikeLike
😁
LikeLiked by 1 person
Knappe foto’s Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Very good again. I think I mentioned we had those birds in East Africa in the 60’s-70’s.
Now that was quite a large buffalo herd you were in…
LikeLiked by 1 person
This herd consisted of about 200 animals. Quite a sight!
LikeLiked by 1 person
Must have been. I once saw a similar size herd running by in Serengeti. A great memory.
LikeLiked by 1 person