Geelbekrenostervoël (Yellow-billed Oxpecker) was teen 1897 heeltemal uitgewis in Suid-Afrika, maar het onverklaarbaar 82 jaar later weer verskyn in die Kruger Nasionale Park. Min is bekend oor hierdie voëls, maar daar is tans navorsing oor hulle.
Die uitsterwing was as gevolg van Runderpes ( aansteeklike virale siekte wat vee en sommige wilde diere aantas) en giftige stowwe waarmee vee gedip is teen bosluise. In 1979 het hulle skielik begin verskyn in die Shingwedzi area, sonder enige menslike betrokkenheid van hervestiging.
Vandag is hierdie voëltjies steeds skaars, maar getalle neem tog wonderbaarlik toe. Hulle word dikwels saam met Rooibekrenostervoëls op veral buffels opgemerk. Een stukkie goeie nuus uit die natuur!
Prachtfoto’s!
De natuur blijft mooi.
Diervriendelijke groet,
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Rob.
LikeLiked by 1 person
Die woord simbiose was nog altyd vir my mooi, en hier illustreer jy die wonderlikste fotos as voorbeeld.
LikeLiked by 1 person
Dankie Una, lekker as jy inloer.
LikeLike
Sooooooo mooi
LikeLiked by 1 person
Dankie, Bondeltjie.
LikeLike
Dit is ‘n wonderlike foto-storie oor simbiose. As ek net een moet kies is dit nommer twee 🙂
LikeLiked by 1 person
Dankie vir jou mooi woorde, Anne.
LikeLike
Een geluk dat die vogelsoort toch niet uitgestorven is.
Heel mooie beelden van hoe verschillende dieren toch ‘vriendschap’ kunnen maken.
LikeLiked by 1 person
Natuur sorg soms vir verrassings. Dankie vir inloer, Paul.
LikeLiked by 1 person
Ik kom hier altijd zeer graag!
LikeLiked by 1 person
Goed dat de natuur zich zelf kan herstellen. Toch wat deze vogels betreft.
LikeLiked by 1 person
Altyd goeie nuus as dit gebeur.
LikeLiked by 1 person
Mooi! Ek geniet die samesyn tussen die diere en voëls
LikeLiked by 1 person
Dankie Christa.
LikeLiked by 1 person
Impressive images!!
LikeLiked by 1 person
Thank you very much.
LikeLiked by 1 person
Dit lyk kompleet asof die buffel staan en glimlag terwyl sy ge-“groom” word. Dis pragtige fotos Bytjie.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie vir jou mooi woorde , Hester.
LikeLiked by 1 person
Mooi, soos altyd. Karaktervolle gesigte. Lyk, behoorlik, of hy aan die ore gemerk is. Kan dit wees?
LikeLiked by 1 person
Jy is baie oplettend, seker oor jy self geboer het. Ek het bietjie gaan oplees en sien dat alle buffels se ore sulke kepe in het. Dankie vir inloer, Danie.
LikeLike
A great post again, Dina. I’ve seen these birds in Kenya. Doing the same job cleaning teir hosts of parasites, ticks, flies, etc. Maybe they flew down from East Africa? 🙂
LikeLiked by 1 person
I am sure they flew down, because they just started appearing suddenly after years of disappearance. Thanks for popping in, Brian!
LikeLiked by 1 person
A pleasure always.
LikeLiked by 1 person
Voor ek weg is het hul n teelprogram vir renostervoëltjies by Potgietersrus se wildteelsentrum begin wat heel suksesvol was. Pragtige fotos, die buffels geniet beslis die gefroetel aan hulle.
LikeLiked by 1 person
Interessante inligting, dankie Ineke.
LikeLiked by 1 person
Heel mooi Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Wat een fantastische natuurfoto’s.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Marylou.
LikeLike
LOL the images are wonderful Dina. We saw the same thing with giraffe during safari and our guide explained how symbiotic the relationships are
LikeLiked by 1 person
It is always amusing to see them pecking away in uncomfortable places. Thanks for visiting, Tina.
LikeLiked by 1 person
Dis fantasties..ek hoor in die week van baie nuwe voëlspesies wat nou ontdek word…..
LikeLiked by 1 person
Ek is nog altyd van mening dat Moeder Natuur beter weet as die mens en dat ons nie veel verstaan van die naruur en sy werkinge nie.
LikeLike
Hulle het seker Afrika af getrek… soos so veel ander wesens gedoen het! Goed om goeie nuus te sien!!
LikeLiked by 1 person