My hart is seer

Vanmiddag kom haal ‘n Koihandelaar al ons visse. Met die baie kragonderbrekings, onderhoud en alles wat gepaardgaan met so ‘n stokperdjie, het dit al hoe moeiliker geraak om by te hou. Agt visse het al gevrek sedert Desember se aanhoudende beurtkrag.

‘n Stokperdjie wat meer as twintig jaar vir ons baie vreugde verskaf het, word vandag beëindig.

Totsiens my vissies en dankie vir die vreugde wat julle aan vele verskaf het.

Die dam word volgende week toegegooi, maar manlief beplan iets moois in die plek daarvan.

Snik, snik…..

75 Replies to “My hart is seer”

  1. Ik dacht net… wat een pracht van een vijver. Toen las ik dat hij wordt dichtgegooid. Ik begrijp het wel. Ook wij nemen drastische beslissingen hier met pijn in het hart… omdat het teveel werk vraagt. Een mens moet keuzes maken in het leven.

    Liked by 1 person

  2. Almal simpatiseer en ek ook. Daar is seker mooi herinneringe wat jy kan oproep rondom die visdam en sy visse. Die visse is ook elk n karakter op sy eie. Mens kry hul ook lief soos enige lewendige dier. My hart gaan uit na julle wat besig is om te verminder. Party dae dink ek nog terug aan as… ek nog in my meenthuis gebly het. Dis ongelukkig oor en mens beweeg aan. Bly om te weet jy het jou voorberei op die verandering.

    Liked by 1 person

      1. Ek voel werklik jou gevoel vir dinge aan. Dit is werklik hard om so te moet verminder. Het juis weer n “aanmaning” gekry dat ek in moontlik so 3 jaar se tyd weer moet trek na n plot toe. Dit het my skoon uitgestress die naweek. Het met my vriendin vandag daaroor gepraat en voel darem beter noudat dit van my hart af is. Het ook gelukkig gister n in diepte gesprek met my seun gehad. Ek hoop hy sien in dat dit op oomblik soos n berg voor my lê. Mooi loop, baie lief vir jou.

        Liked by 1 person

        1. Ai tog Ineke, hierdie fase van mens se lewe is nie lekker nie en mens stres so maklik oor alles. Ek dink aan jou ook. Baie dankie vir jou altyd positiewe kommentaar. Jy weet nie hoe baie ek dit waardeer nie.

          Liked by 1 person

    1. Thanks Tina…sadly this blog is about closing it down. The fish were taken away yesterday. We had this pond for twenty years, but maintaining it became difficult now. With all our loadshedding, we are without electricity for long times and several of the fish died. We have an electricity crisis in SA. Maybe you have read about it. It has a huge impact on our economy and everyone.

      Liked by 1 person

        1. It has been going on for a while…first started in 2010 and now in December 2019 we had lots of blackouts. Our electricity company is state owned and is rife with corruption and bad management. Two new huge power stations are being built, but the building of these two have been going on for several years and they are still not fully operational. The costs of these power plants escalated tremendously, also due to corruption and mismanagement. Bad quality coal and an aging infrastructure that wasn’t properly maintained are also reasons. Hundreds of people in positions for which they aren’t qualified, worsened the problem. Most of the coal provision was captured by an Indian family, namely the Guptas. They had their claws in most state departments and were big friends with our previous state president, Jacob Zuma. You can google about it, and your jaw will drop if you see what they did to our country. They fled and are now in Dubai, stinking rich and left us with lots of problems. This is more or less a very short version of our reality.

          Like

        2. Oh no, that’s awful. Googled after I saw your first response. What a mess. We have a related problem here in our state which thankfully only has a $$$ impact. Our power company was to build a nuclear facility. After a dozen years and billions of taxpayer dollars they admitted it would never work and abandoned it. How these companies get away with these things is a disgrace

          Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s