Vanmiddag kom haal ‘n Koihandelaar al ons visse. Met die baie kragonderbrekings, onderhoud en alles wat gepaardgaan met so ‘n stokperdjie, het dit al hoe moeiliker geraak om by te hou. Agt visse het al gevrek sedert Desember se aanhoudende beurtkrag.
‘n Stokperdjie wat meer as twintig jaar vir ons baie vreugde verskaf het, word vandag beëindig.
Totsiens my vissies en dankie vir die vreugde wat julle aan vele verskaf het.
Die dam word volgende week toegegooi, maar manlief beplan iets moois in die plek daarvan.
Snik, snik…..
Ek snik sommer saam. Wonder of daai ouens by Eksdom weet watter impak hulle maak op gewone ouens?
LikeLiked by 1 person
Aan die anderkant, is dit nou ‘n goeie tyd om die dam toe te maak. Hierdie jaar is ‘n jaar van vele kruispaaie vir ons.
LikeLiked by 2 people
Wat een moeilijke beslissing om afscheid te moeten nemen. Soms wordt het teveel werk hé. Goed dat je man al een mooi idee heeft om er iets van te maken!
LikeLiked by 1 person
Die hoeveelheid werk het beslis te veel geword, Joke. Gelukkig gaan hulle na ‘n goeie plek, waar hulle mooi versorg sal word.
LikeLiked by 1 person
Altijd goed te weten waar ze terecht komen. Kan je loslaten met blijdschap.
LikeLiked by 1 person
Beslis, dankie vir jou bemoedigende woorde, Joke.
LikeLike
🤗
LikeLiked by 1 person
Ai Perdebytjie, ai. Sterkte.
LikeLiked by 1 person
Ag dis aardse goed, maar die vissies was so deel van ons lewe, so ek moet maar bietjie hartseer voel.
LikeLiked by 1 person
Ek, wil dit nié “like” nie, maar is jammer.
LikeLiked by 1 person
Dankie Danie…daar is ‘n tyd vir alles en die lewe gaan aan.Al is my hart seer, besef ek dis nodig.
LikeLike
Ag nee, Dina, dis nou jammer, jong. Sterkte daarmee.🌹
LikeLiked by 1 person
Klaar gedoen… een skok darem nou verby. Volgende een is oor tien dae, wanneer ek my droomhuis moet vaarwel sê.
LikeLike
Is julle nou nog daar?
LikeLiked by 1 person
Nee ons ry vandag oor ‘n week, bring dan ons persoonlike goed terug.Hierdie visse is in ons Benoni tuin.Ons doen die dinge om af te skaal.
LikeLike
O ja, ek weet dit eintlik, net bietjie deurmekaar geraak.
LikeLiked by 1 person
Toemaar, ek kan ook nie altyd kophou met almal se dinge nie.😄😄
LikeLike
Ag nee!!! Dis aaklig om ‘n stokperdjie op te gee. Maar soos jy sê daar is kruispaaie..Ek hoop dinge werk alles uit op die einde….
LikeLiked by 1 person
Dankie Woordnoot. Dis maar moeilik, maar dis ‘n luukse waarsonder ons kan klaarkom.Gelukkig is my kop reg ingestel, maar ek sal sekerlik ‘n paar trane stort.
LikeLike
Doen dit…
LikeLiked by 1 person
Agge nee man. Ek het gehoop ons gaan ‘n braai hou.
LikeLiked by 1 person
Dis te veel vis vir vier mense!😂
LikeLike
Ai, Dina! Dis nou regtig jammer! Ek glo julle sal daardie plekkie in iets pragtig verander.
LikeLiked by 1 person
Ons het klaar idees.Ek sal pos as dit gedoen is, Aletta.
LikeLike
Fantasties 👍💕
LikeLiked by 1 person
Ag jammer Dina!!! Mag dit iets baie besonders wees wat hulle plek gaan inneem.
LikeLike
Dankie, liewe Kameel.
LikeLike
Aggeneeeeeeeeeee. Jammer Bytjie🤗🤗🤗
LikeLiked by 1 person
Ag dis nodig, Bondeltjies.
LikeLike
Jammer,zo mooi.
Het doet mij terugdenken aan mijn vroegere woonst waar ik ook zo’n vijver met vissen had
LikeLiked by 1 person
Dankie vir jou mooi woorde, Theo.
LikeLiked by 1 person
Dit is ‘n groot jammerte.
LikeLiked by 1 person
Dis maar die lewe, Anne. Het julle al reën gehad?
LikeLike
Een lekker donderstorm verlede week en niks verder nie. Ons is nou 48 ure sonder water in ons krane.
LikeLiked by 1 person
Ai, dis verskriklik! Dis wanneer mens besef hoe afhanklik jy van water is.Sterkte daar.
LikeLike
Dankie, ons het dit nodig hier.
LikeLiked by 1 person
😥
LikeLiked by 1 person
Da’s jammer om na al die jaren er mee te moeten ophouden.
Best is dat je weet dat er goed voor zal gezorgd worden.
LikeLiked by 1 person
Alles het sy tyd.Dankie vir inloer,Suske.
LikeLiked by 1 person
Ik dacht net… wat een pracht van een vijver. Toen las ik dat hij wordt dichtgegooid. Ik begrijp het wel. Ook wij nemen drastische beslissingen hier met pijn in het hart… omdat het teveel werk vraagt. Een mens moet keuzes maken in het leven.
LikeLiked by 1 person
Ja daar kom ‘n tyd vir keuses en afskaal…dankie vir jou mooi woorde, Bea.
LikeLiked by 1 person
Dat is verdrietig! Maar het heeft tenminste 20 jaar vreugde gebracht, en ik hoop dat er wat moois voor terugkomt.
LikeLiked by 1 person
Ons gaan beslis iets moois daar doen.
LikeLiked by 1 person
Jammer voor je. Zo’n vijvertje is heel rustgevend, je haalt er veel plezier uit.
Op naar iets nieuws!
LikeLiked by 1 person
Ons het baie plesier gehad, maar nou is dit tyd om te laat gaan.
LikeLiked by 1 person
Sterkte!!
LikeLiked by 1 person
Dankie.
LikeLike
sterkte
LikeLiked by 1 person
Dankie Seegogga.
LikeLike
Dis jammer.
LikeLiked by 1 person
Almal simpatiseer en ek ook. Daar is seker mooi herinneringe wat jy kan oproep rondom die visdam en sy visse. Die visse is ook elk n karakter op sy eie. Mens kry hul ook lief soos enige lewendige dier. My hart gaan uit na julle wat besig is om te verminder. Party dae dink ek nog terug aan as… ek nog in my meenthuis gebly het. Dis ongelukkig oor en mens beweeg aan. Bly om te weet jy het jou voorberei op die verandering.
LikeLiked by 1 person
Dis die tydperk in ons lewens wat almal een of ander tyd moet deurgaan. Dankie vir jou mooi woorde, Ineke.
LikeLike
Ek voel werklik jou gevoel vir dinge aan. Dit is werklik hard om so te moet verminder. Het juis weer n “aanmaning” gekry dat ek in moontlik so 3 jaar se tyd weer moet trek na n plot toe. Dit het my skoon uitgestress die naweek. Het met my vriendin vandag daaroor gepraat en voel darem beter noudat dit van my hart af is. Het ook gelukkig gister n in diepte gesprek met my seun gehad. Ek hoop hy sien in dat dit op oomblik soos n berg voor my lê. Mooi loop, baie lief vir jou.
LikeLiked by 1 person
Ai tog Ineke, hierdie fase van mens se lewe is nie lekker nie en mens stres so maklik oor alles. Ek dink aan jou ook. Baie dankie vir jou altyd positiewe kommentaar. Jy weet nie hoe baie ek dit waardeer nie.
LikeLiked by 1 person
Your water garden looks beautiful Dina. The foliage is wonderful
LikeLike
Thanks Tina…sadly this blog is about closing it down. The fish were taken away yesterday. We had this pond for twenty years, but maintaining it became difficult now. With all our loadshedding, we are without electricity for long times and several of the fish died. We have an electricity crisis in SA. Maybe you have read about it. It has a huge impact on our economy and everyone.
LikeLiked by 1 person
Oh no, I haven’t heard about it Dina! We’ve had so much news about the Australia fires and Iran lately. How long has the problem been going on and why has it happened?
LikeLiked by 1 person
It has been going on for a while…first started in 2010 and now in December 2019 we had lots of blackouts. Our electricity company is state owned and is rife with corruption and bad management. Two new huge power stations are being built, but the building of these two have been going on for several years and they are still not fully operational. The costs of these power plants escalated tremendously, also due to corruption and mismanagement. Bad quality coal and an aging infrastructure that wasn’t properly maintained are also reasons. Hundreds of people in positions for which they aren’t qualified, worsened the problem. Most of the coal provision was captured by an Indian family, namely the Guptas. They had their claws in most state departments and were big friends with our previous state president, Jacob Zuma. You can google about it, and your jaw will drop if you see what they did to our country. They fled and are now in Dubai, stinking rich and left us with lots of problems. This is more or less a very short version of our reality.
LikeLike
Oh no, that’s awful. Googled after I saw your first response. What a mess. We have a related problem here in our state which thankfully only has a $$$ impact. Our power company was to build a nuclear facility. After a dozen years and billions of taxpayer dollars they admitted it would never work and abandoned it. How these companies get away with these things is a disgrace
LikeLiked by 1 person
Seems like things like this pop out everywhere.
LikeLike
Sal jy darem vir hulle kan gaan kuier by hul nuwe blyplek, Dina?
LikeLiked by 1 person
Ja, dis darem nie te ver van ons af nie en ek sal gaan kyk of hulle mooi versorg word.
LikeLiked by 1 person
Van my goudvissies is nog nog net een oor. En ja al het ek ‘ n bystand battery bly ek altyd wonder of alles heel sal bly
LikeLiked by 1 person
Die kragkrisis het baie nagevolge wat mens nie altyd besef nie!
LikeLike
Ek snik sommer saam. Dis darem baie hard. Hoop jy wys die nuwe plan wat manlief het.
LikeLiked by 1 person
Ek sal beslis die nuwe plan wys.Dankie vir jou simpatie.
LikeLiked by 1 person
Ag nee, dit is so hartseer. Sterkte
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Sorry again. Corruption is a cancer.
LikeLiked by 1 person
And a big one in this country!!!
LikeLiked by 1 person
And this one. And that one and…
LikeLiked by 1 person
All over the world!
LikeLiked by 1 person
Sjoe… ek snik saam!
Mens kom eers agter wanneer so ‘n besluit geneem moet word net how belangrik elektrisiteit in oons lewens is! Ek beny julle nie!
LikeLiked by 1 person
Dis nogal ‘n krisis, maar ons het nou uiteindelik twee mense by Eskom wat weet wat hulle doen en die gemors probeer uitsorteer.
LikeLiked by 1 person
So sorry …
LikeLiked by 1 person
Ag, ek is so jammer om dit te hoor bytjie. 💓
Ek sien dit was al in 2020, wat ‘n jammerte.
LikeLiked by 1 person