die blommetuin?
Wat kom daar aan?
Wag geduldig en fokus…
Dis ‘n kleine by…
Nou weer anderkant toe…
Tongetjie lank uitgestrek…
Versigtig nou, mooi mik…
Netjiese landing…
Weg is sy, besig om heerlike nektar op te slurp…
Foto’s in die veld geneem by Walkersons naby Dullstroom.Ek was besig om blomme af te neem, toe hierdie gelukkie my tref. Mevrou By het van nêrens af gekom en in my foto ingevlieg. Wat ‘n bonus!
Oh… zo mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Petra.
LikeLike
Dis te”sweet”
LikeLiked by 1 person
Dankie Ineke…dit was omtrent geluk!
LikeLiked by 1 person
Mooi! Moet ‘n vinnige kamera wees!
Ek verwonder my aan bye wat hier in ‘n hewige Suid-Ooster elke roormaryn-blom sekuur kan besoek asof daar geen wind is nie.
PS Die bye is juffies, nie mevroue nie!
LikeLiked by 1 person
Die mevrou agter die lens was hierdie keer vinniger as die kamera! Hehe…ek het vergeet dis mej By. Mevrou By is vetgevoer in die nes, omring deur haar onderdane.
LikeLiked by 1 person
Mooi! Mooi! Mooi
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Theo. Ek was ‘n lang tyd nie op die blogs nie en wens jou ‘n voorspoedige nuwejaar toe. Alles wat mooi is.
LikeLike
Ja ik heb jou gemist op die blog, voor jou ook mijn beste wensen voor 2020 en ondertussen ben ik aan een nieuwe blog bezig https://theoherbotservaringsdeskundig.blog/
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Theo. Ek sal jou nuwe blog besoek.
LikeLiked by 1 person
Baie, baie mooi! Dankie.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Danie.
LikeLike
Baie goeie fotos.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Mooi!
Stille groet,
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Rob. Groete en beste wense vir die nuwe jaar.
LikeLike
Prachtige foto’s, zo mooi.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Joke.
LikeLiked by 1 person
Pragtig
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie.
LikeLike
Dis nou te oulik!
LikeLiked by 1 person
Dankie Una.
LikeLike
Leuk gedaan.
LikeLiked by 1 person
Dankie Anna.
LikeLike
Absoluut ongelooflik mooi!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Aletta.
LikeLiked by 1 person
Dis nou oulik. Nog nooit daardie lang tongetjie so duidelik gesien nie.
LikeLiked by 1 person
Terwyl ek die blom afgeneem het, het ek so uit die hoek van my oog hierdie minigedroggie sien aankom en vinnig op hom gefokus.
LikeLiked by 1 person
Prag fotos Bytjie. Ag hoe verlang ek na daai pragplek van julle!!
LikeLiked by 1 person
Dit is nou so mooi na al die reën… gaan jou weer kom haal vir ‘n naweek.
LikeLike
Ek kan dink hoe mooi dit nou daar is❣dis iets om na uit te sien..
LikeLiked by 1 person
Verstommende fotos!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Lewies.
LikeLike
Hierdie is baie mooi fotos – wat ‘n geluk dat die by op daardie oomblik kom besoek.
LikeLiked by 1 person
Dit was werklik geluk, maar ek was so opgewonde toe ek hom deur my lens sien.Ek het amper bokkoors gekry!🤣
LikeLiked by 1 person
Die tongetjiefoto’s is tog te oulik. Die natuur is wonderlik.
LikeLiked by 1 person
Ek het heel vakansie die suikerbekkies dopgehou en nie hierdie by verwag nie.Dis nie ‘n gewone by nie.Hy was nogal groot.
LikeLiked by 1 person
Wat een schitterende opnames Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Prachtig, Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Paul.
LikeLiked by 1 person
Werklik knap gedaan, Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Dries.
LikeLiked by 1 person
Pragtig. Soos al jou foto’s
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Christa.
LikeLike
Great shots. I’ve been teaching my grandson about how bees drink from flower to flower, now everytime he comes, he asks for the bees. 🙂
Hope all is well?
LikeLiked by 1 person
All is well, thanks Brian.Just returned from a 2000kilometer trip from Namibia through Botswana. I drove all the way, because the vehicle that we used in Namibia, had to come back to SA.My husband drove our other vehicle with a trailer full of stuff from our Namibia home. Sadly sold the place, but it is a relief… too much admin and maintainence.
LikeLiked by 1 person
2000 kms is quite a distance, but then I hope you could stop in Botswana… 🙂
Glad you finally could sell the house there (not in SA…) I think it was too little time allowed for a lot of hassle… (Any light shining on your residency permit there?)
LikeLiked by 1 person
Still no light on our residency permits! We are really fed up now.
LikeLiked by 1 person
I am really sorry about that. TBH, I was born in the third world and lived in it most of my life, and I am getting de up with it. Too much corruption, greed, aggressivity, violence… I am fed up of that too. 🙂
LikeLiked by 1 person
We stayed over in Botswana for two nights.
LikeLiked by 1 person
Vrek… daai is ‘n lang tong!
(Herhinder my aan die “hummingbird-hawk” motte wat ons so nou en dan hier sien!)
LikeLiked by 1 person
Dit was ‘n baie groot by. My kleinseuntjie het ook gesê dit lyk soos ‘n humming bird.
LikeLiked by 1 person