word dit blitsig afgehandel.
Verlede week is besluit om die visdam toe te gooi.
Maandagmiddag kom die Koihandelaar en sy helpers die visse vang…Dinsdag…begin dam leegpomp…Woensdag…net bietjie water op die bodem, wat met die hand uitgeskep moet word.
Die hartseerste is al die langbeenwaterspinnekoppies wat nou verward in die lug hang bokant die amper droë dam. Die voëls kom ook kort-kort soek, waar die watervalletjie is. Gewoonlik bad en drink hulle soggens en saans daar.
Op die bietjie water wat oor is, hardloop die motorbootgoggatjies verward rond en hier en daar duik ‘n naaldekoker nog oor die vuil water.
‘n Hele ekosisteem is vernietig en ek beleef dit eerstehands met intense hartseer.
Ik voel uw hartzeer.
Sterkte
Theo
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Theo. Die positiewe is dat ons iets nuuts daar gaan skep, wat ook weer ‘n nuwe ekosisteem aan die gang sal sit.
LikeLiked by 1 person
Moet erg pijn doen, inderdaad.
LikeLiked by 1 person
Ek weet nou die visse is veilig en gevestig, maar omdat ek so lief is vir die natuur en altyd my watervriendjies dopgehou het, is ek die hartseerste oor hulle. Ek en kleinseuntjie het altyd die spinnekoppies se dradespinnery met verwondering saam geniet.
LikeLiked by 1 person
Ek weet julle nuwe plan sal ń hele nuwe wêreldjie skep, Dina. Met nuwe intrekkers.🤗
LikeLiked by 1 person
Dis al wat my nou troos, dankie Una.
LikeLike
Jy is amazing, onthou dit net. Jy is vir my ń wonderlike voorbeeld oor hoe om die natuur te waardeer.
LikeLiked by 1 person
Dankie, ek voel geëerd om vir iemand ‘n voorbeeld te wees.
LikeLike
Het eco systeem is nu in de war maar dat komt weer goed als alles heraangelegd is.
LikeLiked by 1 person
Gelukkig wel. Dankie vir inloer, Suske.
LikeLike
Ek voel jou hartseer, omdat ek weet hoe diep jou voel vir die natuur is. Mag die leemte vinnig gevul word met vrede en genesing, dan vol word van ‘n nuwe lekkerkry…
LikeLiked by 1 person
Dankie liewe Bondeltjies.
LikeLike
Sjoe….mens dink nie aan alles wat met een besluit geraak word nie….sterkte met die nuwe ontwikkeling! Is doodseker dit gaan ‘n skepping wees….
LikeLiked by 1 person
Dankie Woordnoot, ek sal julle op hoogte hou van die eindproduk.
LikeLike
Ek sien uit na die nuwe ontwikkeling – en voel baie jammer oor jou vissies (en al die ander diertjies wat nou die dammetjie sal mis).
LikeLiked by 1 person
Dis maar nie lekker nie, maar dit sal weer regkom, dankie Anne.
LikeLike
Sterkte vir jou* Die einde is soms juis die begin ❤️
LikeLiked by 1 person
Dit is so waar,Sonell.
LikeLike
Het is voor alles en iedereen even wennen. Maar bij iets nieuws komt ook weer een nieuwe orde.
LikeLiked by 1 person
Dit is baie waar wat jy sê,Peter.Baie dankie vir jou mooi woorde.
LikeLiked by 1 person
Ach Dina toch… Ik leef met je mee.
LikeLiked by 1 person
Dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Hoe vinniger die seer tand uitgetrek word hoe korter is die pyn.
Ek kan dit nou opgelukkig nie met my swembad doen nie dit sal die eiendom se waarde verlaag
MAAR
Ek sou sooooo graag wou!!!
On Thu, Jan 16, 2020 at 8:21 AM Perdebytjie se nes wrote:
> perdebytjie posted: “word dit blitsig afgehandel. Verlede week is besluit > om die visdam toe te gooi. Maandagmiddag kom die Koihandelaar en sy helpers > die visse vang…Dinsdag…begin dam leegpomp…Woensdag…net bietjie > water op die bodem, wat met die hand uitgeskep moet w” >
LikeLiked by 1 person
Ek stem saam… ek voel darem al beter daaroor.
LikeLike
Ag foeitog, ‘Bytjie!
LikeLiked by 1 person
Toemaar Frannie… soos my oom altyd gesê het, dis verby voor jy in ‘n seuntjie verander het.🤣🤣
LikeLiked by 2 people
Ai Dina, ek voel regtig jammer dat dit hierop uitgeloop het.
LikeLiked by 1 person
Dis maar hoe dit gaan in die lewe,né Dries.
LikeLiked by 1 person
Is so, maar dit maak dit nie makliker om te sluk nie…
LikeLiked by 1 person
sterktw. Ek kan net dink hoe jy die water en diertjies moet mis. Maar so n dam is ook baie werk. Die nuwe ding het ook sy eie wonderlije voordele glo ek .
LikeLiked by 1 person
Dit is baie werk en het ons nogal gebind, veral in die warm somermaande. Kragonderbrekings het ons finaal laat besluit.
LikeLike
Ek sien voor my geestes oog hoe daardie ekosisteem totaal verander het en al die goggatjies wat n nuwe heenkome moet vind. Net bly als het so vinnig gegaan en die visse het hul nuwe blyplek.
LikeLiked by 1 person
Dit gaan nou baie vinnig.Die dam is al halfpad toegegooi.Dis groot werk, want dit was ‘n diep dam en die grond word met kruiwaens aangery vanaf die straat, waar die grond getip is.Dis ‘n hele ent en die outjies het eergister en gister heeldag heen en weer gestoot aan die vragte.Ek het hulle so jammer gekry.
LikeLike
Dis maar n ding. Nou laat jy my dink aan my seun wat kruiwa gestoot het tot sy gô uit was. Hy het drie beddings gemaak wat gevul moes word. Twee ladings grond wat ook n ent van beddings af was. Ek het nog fotos geneem. Hier is mos nie helpers nie. Jy spring maar self in en laat waai. Dit sommer n ander storietjie. Die kind van my vat nie nonsies van werk nie. Hy het nou die tweede huis ge-renovate. Alles self gedoen!
LikeLiked by 1 person
Sjoe dit wil gedoen word! Jy het hom goed groot gemaak. Dis ook die Nederlandse gene van hardwerkendheid☺️☺️
LikeLike
Dankie Bytjie, jy maak my nog meer trots op my kind. Hy is my Pa uitgeknip as dit kom by berekenings maak en dan dinge bou of herstel. My man was gladnie vaardig nie. Tuinmaak ja, dis al.
LikeLiked by 1 person
Een jarenlang geliefd plekje dat verdwijnt. Hartzeer…
LikeLiked by 1 person
Dit kom darem weer goed.
LikeLike
What a shame… Sorry about that.
How have you been? Sorry I’ve lost track… I’ll try to do better in my visits…
Tot ziens Sis.
LikeLiked by 1 person
I haven’t been active myself for a few weeks, so I also missed a lot.We were busy selling house and moving.Took up a lot of my time.
LikeLiked by 1 person
The house you live in? OMG. Tough decision to make but sometimes it is the right move. I’ve posted a picture especially for you in one my last posts. Can I put the link here?
LikeLiked by 1 person
Yes please!
LikeLiked by 1 person
Need to remember which post… LOL. Er, where is it?
Found it:
LikeLike
Having said that, lovely to hear from you… I hope you are sentimentally all right with selling the house?
LikeLiked by 1 person
Yes I have worked through my emotions and am quite happy about our decision.
LikeLiked by 1 person
(Or is it the one in Namibia?)
LikeLiked by 1 person
It is the one in Namibia.My dream house.But we realised that it became too big and maintainance gets more difficult and we are getting older.
LikeLiked by 1 person
I’m sure it is a wise decision, despite the many memories. The mere fact of owning a house in a country and being limited in time to occupy it just blows my mind… Grrrr.
(Selling on of our studios in Paris. Might buy something in the South of France as a pied-à-terre. We’ll see this summer)
LikeLiked by 1 person
Ai ja… ek het die prentjie in my kop van die reier wat ‘n lekker groot oranja vis van en sluk! Ek is saam hartseer…
LikeLiked by 1 person
Gelukkig was die dam diep en die reiers kon nie daar staan nie, maar kingfishers het al ‘n paar visse uitgeduik.
LikeLiked by 1 person