47 Replies to “‘n Somersoggend in my tuin”

  1. Alles is goed behalwe die duiwe. My naam vir hulle is dakk@&&*^% Het net ‘n half-teelepel vestand en die gebruik hulle om die meetkundige middelpunt van my kar se dak te bepaal sodat hulle dit as toilet kan gebruik! maak nie ‘n sleggte pastei nie maar jy het omtrent vyftig nodig enh dan moet jy die half miljoen beentjies uitvis!!

    Liked by 3 people

        1. Benoni is ook baie waterryk en daar is sekerlik ook krappe in die meer hier naby.Toe ons dertig jaar gelede ingetrek het, was daar ‘n brulpadda in ons tuin.Met al die ontwikkeling is alles weg. Daar is egter ‘n bewaararia wat Brulpaddadam genoem word , waar brulpaddas beskerm word.

          Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s