Woelige wildehonde..

Woepies en Willempie Wildehond lê heerlik en knaag aan ‘n stuk skedelbeen…IMG_0579

Woepies is nie meer lus om die been te deel nie en trap ongeduldig met sy poot op Willempie se gesig…IMG_0581

Willempie wil nie los nie en ‘n hewige toutrekkery ontstaan…IMG_0583

Myne! Nee, myne!!IMG_0582

Wie gaan hierdie een wen?IMG_0584

Willempie draf triomfantelik weg met sy buit…IMG_0606

Die ander hondjies is ook nou lus vir speel…IMG_0668

Dis ‘n jagery en bytery…IMG_0667

IMG_0665  IMG_0633  IMG_0629

Wegkruipertjie agter ‘n boomstomp…  IMG_0647

Ek sien jou!IMG_0657

Mamma Willemientjie Wildehond kom aangestap om seker te maak die kleinspan ruk nie handuit nie…IMG_0598

Tevrede slaan sy die jolige klompie gade…IMG_0670

Foto’s geneem in Londolozi, Sabi-Sandreservaat.

 

34 Replies to “Woelige wildehonde..”

    1. Hulle jag in groepe, maar ek het nog nie gehoor van mense wat aangeval is nie. Omdat dit egter ‘n wilde dier is, met skerp tande, is ek baie versigtig vir hulle.Dis ‘n uiters bedreigde spesie en altyd besonders as jy hulle te siene kry.

      Liked by 2 people

  1. Hoe lekker onthou ek ons ervaring by Punda Maria hek. Ons vleis was in die sleepwa gepak, en ‘n grote trop wildehonde het ‘n ent saam gedraf! ‘n Wonderlike onthou, Bab was maar vier en sy was stom geskrik vir die wildtuin honde met hulle army velle! Dankie Dina dat jy so mooi foto en stories deel, en dan onthou mens ook self.

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s