'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
Gedachten over Levensstijl Gezondheid en Fotografie
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Writing - Photography - Lifestyle
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
So many shapes colours and sizes!
LikeLike
It was very interesting to see all these different pumkins hanging overhead.It was at Babylonstoren near Franschoek.
LikeLiked by 1 person
Dankie, ek het gewonder waar jy so ‘n verskeidenheid gesien het.
LikeLiked by 1 person
Waar is die pampoenweelde? Ek moet hoeka my eie pampoenpitte laat aansuiwer …
LikeLiked by 1 person
Babylonstoren wynplaas.Boereraat vir demensia: Eet van daardie laaste pampoen se pitte, dan is jou eie pitte enduit goed aangesuiwer.
LikeLiked by 3 people
Ik krijg zin in pompoensoep!
LikeLiked by 1 person
Nog bietjie warm vir sop diekant van die aarde!
LikeLiked by 1 person
🙂
LikeLiked by 1 person
Lanklaas daardie kalbas pampoene gesien. Jy sê die laaste een se pitte is goed vir vergeetagtigheid.
LikeLiked by 1 person
Hehe! Wys net hoe goed boererate kan wees.
LikeLike
Nou laat jy my wonder. As mens hele pampoen eet behoort jy mos genoeg gedagtes opgebou te he vir n leeftyd, nou lag ek eers oor die idee. Sal daarna nooit n pampoen in die oe kan kyk nie
LikeLiked by 1 person
Oe, hoe lus is ek nou vir ‘n marakka!
LikeLiked by 1 person
Lekker, lekker!
LikeLike
Ik wist niet dat er zoveel soorten bestaan.
LikeLiked by 1 person
Ek ook nie! Dankie vir inloer, Suske.
LikeLiked by 1 person
Een flinke oogst. Dat wordt heel veel pompoensoep eten!
LikeLiked by 1 person
Pampoensop met verskeie geure en kleure.☺️
LikeLiked by 1 person
Heb weer wat bijgeleerd en lees ook graag de sappige commentaren.
LikeLiked by 1 person
Pampoenagtige kommentare.☺️Lekker dat jy dit geniet.
LikeLike
Ek het nie gedink ek sal ooit sê dat pampoene pragtig is nie, maar hierdie klomp is defnitief.
LikeLiked by 1 person
Daardie laaste pampoen het my asem weggeslaan.Dankie vir inloer, Una.
LikeLike
Wij noemen ze pompoenen, maar zo prachtig zag ik ze nog niet!
LikeLiked by 1 person
Pompoenen,pampoene … klink baie dieselfde.Dankie vir inloer, Joke.
LikeLiked by 1 person
Valt te begrijpen 😀
LikeLiked by 1 person
Ai, ‘Bytjie, jy laat my dink aan ‘n geniale, kreatiewe buurman uit my Sunnyside-dae, wat van vakansie af teruggekom het met die kattebak van sy Volkswagen-kewer boordensvol gevul met ‘n verskeidenheid pampoene… Jou foto’s is ‘n fees!
LikeLiked by 1 person
Dankie Frannie… lekker as jy inloer!
LikeLiked by 1 person
As jy nou pampoen in my bord skep raak ek nie eintlik opgewonde nie, maar met fotos soos joune kan ek ook van pampoen hou! 😀
LikeLiked by 1 person
Onthou, pampoen laat jou hare krul!
LikeLiked by 1 person
My hare is al klaar so kraaines, kan jy nou dink hoe dit gaan lyk as ek begin pampoen eet!?
LikeLiked by 1 person
Hahaa… nee los dan liewer pampoen uit jou dieet!
LikeLiked by 1 person