Blouwildebeeste…

is van my gunsteling diere om te fotografeer. Daar is altyd aksie en hulle kleur kom pragtig geaksentueerd uit op ‘n foto. Ek plaas vandag ‘n paar van my gunstelinge…

_MG_0071

_MG_0107

_MG_0104

_MG_0100

_MG_0094

_MG_0105

_MG_0126

_MG_0127

Die ligte foto’s het ek in “High Key ” geneem. Dit beteken ek het my ligmeter heelwat ligter gestel en dit beklemtoon die effék van afgeëtstheid mooi.

 

35 Replies to “Blouwildebeeste…”

    1. Ek hou baie van hulle. Die swartwildebees is pragtig met sy lang wit stert.Dankie vir inloer Dries. Ek is bietjie skaars deesdae. Huiswerk, kosmaak en sulke goed, hou my baie besig.Sal later weer by jou blog uitkom.

      Liked by 1 person

  1. Hul is beslis bedrywige diere. Altyd aan die besweeg en doenig met iets. Dankie vir die “tip” van beligting. Sal dit bietjie moet onthou vir wanneer ek eendag weer my kamera gaan gebruik om fotos te neem. Mis jou natuur fotos. Gister na n kort video geluister van Antoinette Pienaar en haar lewe so saam met haar skaapwagter. Dis wonderlik om te hoor hoe sekere mense oorleef met byna niks en tog voluit lewe. (Kan skielik nie onthou hoe ek daarop afgekom het nie. Gister weer in n diep gat gesit met die Anzac Day herinneringe)

    Liked by 1 person

  2. Mooi fotos, Perdebytjie. Ons het eendag by ‘n wildebeest verby gery. Erich wie agertoe gesit het, het gekla dat ons stop vir elke voeljie en nie vir die arme wildebeest nie! Van daardie dag af stop ons elke keer om die interesante wildebeest te groet. Ons noem hom nou, Erich!

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s