Luilekker dae in die Kgalagadi

Ek verlang na die ooptes, die diere, die blomme, die plante, die veld, die voëls, die stilte, die reuk van stof en gras…

_MG_9927

_MG_9924

_MG_8838

_MG_0285

_MG_0315

_MG_0693

_MG_8758

42 Replies to “Luilekker dae in die Kgalagadi”

    1. Ons moet maar saam verlang…gelukkig het ek foto’s. Ek hoop dit gaan goed met jou, Anne. Ek was lanklaas hier. Het my lus vir blog verloor. Iets in my is dood,maar dit sal weer regkom. Ek werk daaraan.

      Liked by 1 person

        1. Ek dink so, maar ek het besluit om my nie te laat onderkry nie. As die son skyn en mens is gesond en het genoeg kos, is daar niks om oor te kla nie. Soos almal, het ek seker ook onderliggende angs. Mens moet leer om dit te hanteer.

          Like

  1. Daardie hyenas/strandwolwe? het darem rerig warm gekry om sommer so in die waterbak te klim. Die aasblomme met hul spesiale geur is ook iets om te beleef. Ook die kopseerblom se dooie stingel. Ai waar is die dae. Daar kom hopenlik darem nog weer uitgaan dae binnekort. Jy het n mooi verskeidenheid van gediertes hier saam gegooi. Hoe lyk dit met n weeklikse kuiertjie saam met jou met jou omswerwinge. Ek daag jou!

    Liked by 1 person

  2. Ek het ‘n neseiertjie opgebou vir ‘n kuier in SKotland maar dit lyk al hoe meer of dit nooit sal realiseer….as ek meer geweet het het hoe on ‘n kuier in die Kgalagadi te beleef het ek dit dalk nou daaraan spandeer…jou fotos laat my net meer en meer so voel

    Liked by 1 person

    1. Sal so maak, maar omtrent al my foto’s impliseer vryheid in die natuur. Lockdown kan dalk ‘n paar foto’s van voëls en diere wees wat prooi in die bek het.Sal gaan soek… jy gee my nou ‘n idee.

      Liked by 1 person

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +