Sommer net ‘n paar ou foto’s, waarvan ek seker al ‘n paar geplaas het…
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Lifestyle, Photography and Traditional Art
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
Ek deel dit wat ek ontdek op hierdie pelgrimstog na vryheid.
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
looking through the lens
William Bowles - Online since 1979
Besonders soos altyd
LikeLiked by 1 person
Dankie Bondels
LikeLike
Heel mooie foto’s.
LikeLiked by 1 person
Dankie Suske.
LikeLiked by 1 person
Zo’n mooie foto’s. Wauw Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Bea.
LikeLiked by 1 person
Ongelooflik. Hoe lank het jy gewag pm so n presiese moment vas te vang?
LikeLiked by 1 person
Partymaal moes ek vinnig wees, want sulke oomblikke is skaars.
LikeLiked by 1 person
Wie gee om – dit is wonderlik om sulke asemrowende fotos te sien: oor en oor!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Anne.
LikeLike
Lekker om weer van jou kunstige kieke te dien
LikeLiked by 1 person
Dankie Vuurvliegie… ek skep weer asem vir nuwe dinge.
LikeLike
Dina, ek glo jy is ń uitstekende fotograaf. Jou fotos is ń absolute bewys daarvan.
LikeLiked by 1 person
Baie sankie, Una.
LikeLike
Wow Dina – daardie eerste foto!!
Onthou jy nog die goeie ou dae se goedige “kompetisie” met jy wat my grootmoedig vlei en ek wat wesenlik jaloers i op jou fotos (is steeds).
LikeLiked by 1 person
Dis lekker pret om goedige kompetisie te hê. Ek is ook jaloers op jou pragtige natuurfoto’s en daardie wonderlike staproetes so naby julle. Dankie Abrie, ek waardeer jou mooi kommentaar.
LikeLike
Daardie eerste een het my ook laat gryp na my hart. Dis baie, baie besonders!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie… regte tyd, regte plek.
LikeLiked by 1 person
Wat n besonderse versameling, Dina! Veral die slanghalsvoel wat die tiervis so triomfantlik vashou en die troupant met die muisie in sy snawel is onoortreflik.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Dries. Die foto van die tiervis was in die Choberivier in Botswana en die troupant met die muis, was iewers in Namibië. Ek kan nie onthou waar nie.
LikeLiked by 1 person
Een van die dae gaan kuier julle weer op sulke mooi plekke!
LikeLiked by 1 person
Ongelooflik mooi Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Aletta.
LikeLike
Mooi, mooi!!! Daardie tweede foto laat my dink aan ‘n diepdinkende professor. “Hi Prof!!!”
LikeLiked by 1 person
Dis seker loshande die lelikste voël op aarde. Hy ruik gewoonlik vrot ook want hy is ‘n aasdier. Daar word grappenderwys na hom verwys as ‘n begrafnisondernemer. Dis ‘n Maraboe.
LikeLiked by 1 person
Ek het net die mooiste herinneringe aan ‘n Maraboe, vandat ek as kind Huppelkind gelees het. Toe koop ek as grootmens die Huppelkindbundel en daarvandaan lees ek dit nog elke jaar vir my gr 2 klasse. Die Maraboe is hier ‘n groot wyse ou voël.
LikeLiked by 1 person
Dis kostelik om hulle dop te hou. Dankie vir inloer,Appeltjie.
LikeLike
Topfotograaf, jij!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Paul.
LikeLiked by 1 person
dit neem seker ure se geduld om hierdie net regte oomblikke vas te vang.
LikeLiked by 1 person
Ja, ure en duisende foto’s, maar ‘n heerlike stokperdjie.
LikeLike
dankie tog vir digitaal.
LikeLiked by 1 person
Mens kan maar oor en oor na die fotos kyk. Toe ek die tweede foto sien lyk die ou tog altevol na my; kop ingetrek- moenie my pla nie, ek ken jou nie. Sommer nonsens om so te voel. Die kameelperde de siloeëtte is baie besonders. Bly jy kuier bietjie tussen jou fotos,
LikeLiked by 1 person
Voel ons nie maar almal so nie?
LikeLike
Ai, en hoe. Juis vandag weer nie eers n dankie gekry vir my truitjie wat ek so hard aan gebrei het nie. Maak my nogal ongelukkig maar wat dis maar hoe dit is!
LikeLiked by 1 person
Ag nee! Nou weet jy vir wie om nie iets present te gee nie.
LikeLike
tseer maar dis hoe dit is.
LikeLiked by 1 person
Pragtig! Ek hou veral van die rooikeelbyvretertjie – geen besoek aan ons parke hier in Natal is vir my volledig as ek nie een van hulle gesien het nie.
LikeLiked by 1 person
Dankie Kokkie. Ja, dis een van die mooiste voëltjies.
LikeLiked by 1 person
Mooie foto’s! Sommige herken ik 😀
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy weer kom kyk het.
LikeLiked by 1 person
Sorry was je even kwijt!
LikeLiked by 1 person
Jy is ‘n fotograaf duisend. Mal oor die seekoeie.
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie.
LikeLike
WoW – dis stunners!!
Lekker om jou terug te hé!
👍😉👍
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy van my ou poste ook gelees het. Ek moes self teruggaan om te kyk daarna… al so lank terug!
LikeLiked by 1 person
Raai, raai… ek is alweer besig om foties te “leen…” vir Nellie!! 🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Met die grootste plesier! Ek voel geëerd.
LikeLiked by 1 person
Fantastic shots. I was thinking of you the other day: I am digitalizing and re-mastering my mother’s 8mm and super 8 movies. Currently working on “Kenya 3”. Scenes from the wild and the past…
LikeLiked by 1 person
Wonderful! I hope you can do a blog about it.
LikeLiked by 1 person
I have that in mind. The films are about 30′ long. Too long for today’s standards. I’m editing them into 2 to 5mns segments, which I eventually put on Youtube, and I plan to post one “movie clip” at a time on WP. 😎
LikeLiked by 1 person
Wonderful! I am looking forward to that.
LikeLiked by 1 person
Fantastic shots, Dina!!
LikeLiked by 1 person
Thanks Dina.
LikeLike
Ek dink ek moet weer ‘n paar van die fantastiese fotos kom leen vir die maand se tydskrif, as jy nie omgee nie?? Hoe lyk dit met ‘n voël galery??
(NS – Ek sal ‘n klompie soek en stuur aan jou en jy kan ‘n paar wworde deel?)
LikeLiked by 1 person
Jy is baie welkom,Vossie. Ek het nie internet gehad nie en sal vandag probeer om e-pos te stuur.
LikeLike
“Just a few old photos!” They are superb. I love the silhouettes – the bird spearing a fish and the giraffes.
LikeLiked by 1 person
Thanks! I sometimes run out of ideas and visit my old photo’s.
LikeLiked by 1 person
It’s a good practice, I think. You usually learn something by going back and looking again.
LikeLiked by 1 person