Luilekker middag in ‘n sanderige rivierbedding.

Mamma Lientjie Leeu en klein Karlientjie verkeer rustig in die rivierbedding. Die sand is
heerlik warm en maak hulle sommer lekker lui.
Met haar groot skurwe tong, lek mamma Lientjie klein Karlientjie se pels blink.
Kyk al die nare bosluise…hulle sit ingespit in Karlientjie se vel en laat haar pels lyk soos
iemand met aknee.
Ai dis lekker as mamma haar so aai!
Mamma kry ook ‘n lekkie terug.
Eina, jy krap my!
“Jy vat dit nou te ver”, waarsku mamma die woelige jongeling.
Ek praat nie weer nie…
Ek sal maar iets anders gaan doen…laat ek kyk wat daar is…
Aa, ek weet wat!
Lieflik…’n heerlike bal olifantmis waarmee ek kan speel!

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Picture Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +

%d bloggers like this: