Luilekker middag in ‘n sanderige rivierbedding.

Mamma Lientjie Leeu en klein Karlientjie verkeer rustig in die rivierbedding. Die sand is
heerlik warm en maak hulle sommer lekker lui.
Met haar groot skurwe tong, lek mamma Lientjie klein Karlientjie se pels blink.
Kyk al die nare bosluise…hulle sit ingespit in Karlientjie se vel en laat haar pels lyk soos
iemand met aknee.
Ai dis lekker as mamma haar so aai!
Mamma kry ook ‘n lekkie terug.
Eina, jy krap my!
“Jy vat dit nou te ver”, waarsku mamma die woelige jongeling.
Ek praat nie weer nie…
Ek sal maar iets anders gaan doen…laat ek kyk wat daar is…
Aa, ek weet wat!
Lieflik…’n heerlike bal olifantmis waarmee ek kan speel!

67 Replies to “Luilekker middag in ‘n sanderige rivierbedding.”

  1. Ek wil ook op warm sand lê (sonder wind) en toelaat dat iemand my lek, al is die tong dan ‘n bietjie skurf. Dis pragtige foto’s Dina. Ek sou nou nie baie gelukkig gewees het as my mamma so ‘n stel tande gehad het nie, maar sy lyk darem baie liefdevol.

    Liked by 2 people

        1. Ja ek ken dit! Dit maak dat ek nog liewer is vir hulle. Hul wys beslis hoe hul voel en hul manier van dit te kenne gee is ekstra interessant. Hul dink mens verstaan hul nie, dis waar hul dit mis het want mens moet altyd een stappie voor hulle wees, haha.

          Liked by 1 person

  2. Fantastic photos again, Dina – and a ball of elephant dung! I laughed out loud! I don’t think our lives are really so different, you and me, even though we live in such very different parts of the world…we both are passionate about photographing nature where we live. We take every opportunity to go out and look at nature, with our cameras in hand, and then, posting the results is very satisfying, isn’t it?

    Liked by 1 person

    1. Oh yes, we do seem to have a lot in common. With the covid pandemic, I have been very inactive blogging and photographing. I am only now starting to wake up again and getting out more.I hope to visit your super blogs some more in future. I even neglected visiting my blogfriends.. so sorry about that!

      Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s