'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Wow, Dina! Ongelooflik hoe baie diere jy kon fotografeer!
LikeLiked by 1 person
Dankie Aletta… dis darem oor ‘n lang tydperk.
LikeLiked by 1 person
Fantasties!
LikeLiked by 1 person
Puik foto’s en verrassings.💝😉🤗
LikeLiked by 1 person
Veral manlief in die omgevalde boom!
LikeLike
Jy het my lekke laat lag🤗
LikeLiked by 1 person
Ek was sommer lus om dit in te gooi.
LikeLike
Deze foto’s zeggen meer dan woorden, Ze zijn heel speciaal Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Dit is pragtige foto’s, jy moet meer deel.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
My absolute gunsteling: die vier leeus – diereliefde op sy beste. Jou foto’s gesels regtig met ‘n mens.
LikeLiked by 2 people
Dankie Hester… ek beleef elke keer daardie wonderlike dag, as ek na dié foto kyk.
LikeLiked by 1 person
Speciale foto’s! Super.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Joke.
LikeLiked by 1 person
Dina, ek kon weer en weer kyk. Elke foto wil iets vertel. En dis geïnspireer deur die titel. Well done
LikeLiked by 1 person
Dankie Appeltjie, ek waardeer jou mooi kommentaar.
LikeLike
Die welpjes zijn om in te bijten!
LikeLike
Wow!!! Die fotos is so mooi. Manlief in die boom pas mooi in 😂😂😂
LikeLike
Soveel keer as ek na jou fotos kyk, wil ek net my potlode gryp… ek sal moet aftree en voltyds teken… baie mooi maatjie 💕
LikeLike
Elkeen van hierdie fotos is baie spesiaal en ek is so bly om hulle te sien!
LikeLiked by 1 person
Dankie dat jy kom inloer het, Anne.
LikeLike
Ja-nee, daar is baie boom gebruikers. Die klomp welpies op die boomstam wat so ewe voldaan na ma kyk en ma wat half bekommerd kyk is kostelik. Die baba leeutjie se ogies is nog blou so klein is hy. Mooi fotos en lekker onthou ook.
LikeLike
Die baba-katjies in die bome vat die koek vir my, Dina. Nie eers die pragtige berghane gaan my van stryk bring nie.
LikeLiked by 1 person
Ek stem saam, Dries. Ek wag steeds vir iemand om kommentaar te lewer op die tweede foto. Niemand het dit raakgesien nie. Het jy?
LikeLiked by 1 person
Praat jy van die stertjie wat so entjie onder die aasvoel uitsteek, Dina? n Luiperdjie s’n?
LikeLiked by 1 person
Ja, dit was ‘n muskejaatkat se stert. Mooi raakgesien, Dries.
LikeLiked by 1 person
Ek het nou eers gaan kyk na die stertjie. Dis so duidelik en niemand het dit tog eintlik gesien nie. Baie goed opgelet.
LikeLiked by 1 person
Uitstekende fotografie!Seldsaam dat jy diere so vasvang op kamera.
LikeLiked by 1 person
Dankie Letty-Anne.
LikeLike
Heel erg mooi hoor.
LikeLiked by 1 person
Dankie Suske.
LikeLike
Surprises for sure, especially when that tree came down! Fantastic photos, Dina!
LikeLiked by 1 person
Thanks a lot for visiting my blog and for your nice comments.
LikeLiked by 1 person
It’s my pleasure, Dina – I am always behind so I’m sorry to leave so many at once.
LikeLiked by 1 person
Rather late than never.😀
LikeLiked by 1 person
Prachtige foto’s, mijn complimenten weer!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Trees.
LikeLike
Elkeen is mooi verby.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Toortsie.
LikeLiked by 1 person
En ek het jou manliefverrassing ook geniet.
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie.🤣
LikeLiked by 1 person
Wat een supermooie foto’s. Fantastisch genieten is dat voor mij
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Marylou.
LikeLike
Nice blog!
LikeLiked by 1 person
So beautiful. Ah Africa… Sigh. 😉
What happened to the tree? ‘That in your house?
LikeLiked by 1 person
Yes it was at our house in Johannesburg. The wind blew the tree over and it was hubby trying to cut it up. He later gave up and got someone to do the hard work!!
LikeLiked by 1 person
Better that way. I used to do a lot of stuff from carpentry to plumbing to electricity (I learned from my father when we were restoring the Normandy house). Now, I don’t bother. Why spend time in awkward positions? (I have a diks hernia that doesn’t like it). Call the relevant guy and have it fixed.
LikeLiked by 1 person
You summed it up correctly.
LikeLiked by 1 person
And we know enough about it to supervise the workers correctly so they don’t BS us… 🔨
LikeLiked by 1 person
PS. No harm to the house though?
LikeLiked by 1 person
Fortunately not. The top of the tree broke a few tiles on the neigbour’s house, but we had it fixed.
LikeLiked by 1 person
🔨 😉
LikeLiked by 1 person
Lekker pret… ook maar goed jy het nie van daai ander boom gewys nie!! 😂😂
LikeLiked by 1 person
Watter boom nouweer?
LikeLiked by 1 person
Wow, nog ‘n paar goeie fotos !
Veral die Ma en kleintjies teen die boom stam (img_2217)
LikeLiked by 1 person
Dankie Linda.
LikeLiked by 1 person