









Die Berghaanfoto’s wat so lig voorkom, het ek in “high key”geneem.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Lifestyle, Photography and Traditional Art
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
looking through the lens
William Bowles - Online since 1979
Ek wil ook op die wind kan sweef soos die bruinarend. Uitstekende foto’s Dina.
LikeLiked by 1 person
Ek wens ook ek kan vlieg. Dankie Hester.
LikeLiked by 1 person
Ohhhh die prachtige roofvogels! Dank voor de mooie foto’s!
LikeLiked by 1 person
Dankie Trees. Ek waardeer jou besoek en mooi kommentaar.
LikeLiked by 1 person
Asemrowend!
LikeLiked by 1 person
Dankie Frannie
LikeLiked by 1 person
Arende wat hoog vlieg en wyd kan sien. Konings voorwaar. Jy en jou kameralens weet net hoe om jou passie vir die natuur vas te vang.💝
LikeLiked by 2 people
Dankie Erna.
LikeLike
Dis so mooi. Lyk so lekker om so te kan sweef.
LikeLiked by 1 person
Dankie Kameel.
LikeLike
Pragtige fotos hierdie! Ek hou baie van arende 🙂
LikeLiked by 1 person
Ook van my gunstelinge, dankie Anne.
LikeLike
Mooie vogels, heel mooi gefotografeerd.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Suske.
LikeLike
Wat is die mooi zeg.
Prachtige vogels/dieren kan jij daar spotten.
LikeLiked by 1 person
Dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Daardie vliegfoto’s is so mooi.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Appeltjie.
LikeLike
Wat een prachtige vogels
LikeLiked by 1 person
Dankie Marylou.
LikeLike
Swefs soos n arend! Die tweedelaaste foto wys mooihoe die vlerke se punte en vere gebruik word om sy bewegings te stuur waarheen hy wil gaan.
LikeLiked by 1 person
Die kuns van vlieg is fassierend.
LikeLike
Beslis. (Fluister ek het toe my meerkat storie gekry. Moet hom net tik dat ek hom met jou kan deel. Die ander diere is opvolg van die een!)
LikeLiked by 1 person
Fantasties!!
LikeLiked by 1 person
Pragtige voëls!! So bly jy deel jou pragtige gawe met ons🥰
LikeLiked by 1 person
Voel of ek nou weer inspirasie het. Dankie liewe Bondels.
LikeLike
Ag dis goeie nuus!!!
LikeLiked by 1 person
Prachtige roofvogels, alhoewel dichtbij, dank je.
LikeLiked by 1 person
Dankie Joke.
LikeLiked by 1 person
Dis absoluut pragtig!!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike
Pragtige foto’s Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Aletta.
LikeLiked by 1 person