












(Alle foto’s geneem te Londolozi, Sabi-Sandwildreservaat.)
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Lifestyle, Photography and Traditional Art
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
looking through the lens
William Bowles - Online since 1979
First prize. Definitely first prize. Hierdie foto’s is uitstekend!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Anne. Ek was baie in my skik met my foto’s. Mens kry nie aldag so ‘n goeie nabyskoot nie.
LikeLike
Ag Dina hy is soooo mooi. Lyk nie eers gevaarlik nie.
LikeLiked by 1 person
Streel hom, dan vind jy uit!!
LikeLiked by 1 person
I will pass this time 😊
LikeLiked by 1 person
What a beautiful animal!
LikeLiked by 1 person
Thank you so much. One of my favourite animals.
LikeLike
Wat doen jy aan my😲 jy sal maak dat ek permanent by tekenbord sit. Baie baie mooi fotos
LikeLiked by 1 person
Dis die plan vir jou… bring daardie tekenbord!
LikeLike
Oe, jou foto’s is my dag se hoogtepunt!
LikeLiked by 1 person
Dankie Erna.
LikeLike
Excellent series of pictures! I love this kind of style.
LikeLiked by 1 person
Thanks for your kind words and visiting my blog.
LikeLiked by 1 person
Jy mag maar.
LikeLiked by 1 person
Dankie Toortsie.
LikeLiked by 1 person
Dis pragtige fotos. Elkeen het n ander uitdrukking/uitkyk vir wat die katjie sien. Hul is mos maar skaam om hul gesigte te wys. Het dit lank gevat om die fotos te neem? WAs dit in een sitting? My ma sou sê: Moenie die boer sy kuns afvra nie.
LikeLiked by 1 person
Hierdie was een luiperd. Ons het hom deur die bos gevolg totdat hy op die klip gespring het. Hy het lank daar gelê en my genoeg kans gegee om baie foto’s te neem. Ons kon ook onsself herposisioneer vr beter lig en ‘n ander posisie toe hy anderkant toe gedraai het. Dis die voordeel daarvan om in ‘n privaatwildtuin te wees, waar hulle diere kan volg en naby kan kom.
LikeLike
Aha baie oulik. Dis te lekker om so rustig dit te doen sonder ander toeskouers rondom jou.
LikeLiked by 1 person
Ik zou zo’n dier toch niet graag in onze salon aantreffen 🙂 !
LikeLiked by 1 person
Nee jy wil hom nie raakloop nie!Dankie vir inloer, Paul.
LikeLike
Heel erg mooie foto’s van dat poesje dat ik wel eens zou willen aaien als dat poesje een volle maag heeft.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie,Suske…geen aaien hoor!
LikeLiked by 1 person
Wow! Ongelooflike mooi foto’s! Jy was omtrent gelukkig Dina!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Aletta.
LikeLiked by 1 person
hy lyk te lui om selfs ‘n storie uit te dink.
LikeLiked by 1 person
Hahaa! Dankie vir inloer, Appeltjie.
LikeLike
Daar is net iets magies aan jou foto’s – ek dink dis dalk die eerbied waarmee jy met die natuur omgaan.
LikeLiked by 1 person
Dankie Frannie. Dis nou een van die mooiste dinge wat iemand nog ooit vir my oor my fotografie gesê het.
LikeLiked by 1 person
Eerste op my lys van katte maar kon nog nooit een in die wild sien nie…pragtig Dina!
LikeLiked by 1 person
Wanneer mens ‘n luiperd in die natuur sien, is dit ‘n oomblik van totale verstomming oor hierdie dier se skoonheid. Ek wens regtig jy kan dit eendag beleef, Ria. Dankie vir jou mooi kommentaar.
LikeLike
Hierdie is nou regtig benede jou. Swak kwaliteit fotos.
Jammer Dina ek moet seker nie so katterig 🙂 wees omdat ek nog nie sulke mooi fotos geneem het nie 🙂 🙂
LikeLiked by 1 person
Hahaaa, komende van katterige Abrie, vat ek dit maar op die kat se snoet!🤣🤣
LikeLike