34 Replies to “Sommer net.”

    1. Ek probeer al lank om een in vlug te kry. Hulle vlieg altyd verkeerde kant toe of ek is te stadig en kry net ‘n halwe voël in. Dis ‘n gewone troupant. Hulle het sewe verskillende kleure… een vd mooiste voëltjies vir my.

      Like

      1. Hul is beslis pragtig. Eerste keer met hul in aanraking gekom in Etosha. Ons het n toerleier gehad wat baie van diere en als geweet het. Ek het darem baie jare later toe ek weer terug in Potties was en Saaiplaas skool gehou het-in die vrye natuur- weer gesien wat op kragdrade gesit het.

        Liked by 1 person

    1. Ek het gaan lees. Dis absoluut net soos wat dit is. Dankie vir die skakel. Ek het dit baie geniet. Ons kyk juis weekliks na Groen Namibië en dis oor die egpaar, Roedie en Marelize, wat Naankuse bedryf. Hulle doen wonderlike werk.

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s