44 Replies to “Hoekom ek mal is oor die natuur….”

  1. Ek het n orbweb spinnekop in my tuin gehad jare gelede. Hom vir weke dopgehou en toe vang n perdeby hom eendag. Ek was net betyds om te sien hoe sy hom wegtrek. Lieflike foto’s Perdebytjie

    Liked by 1 person

    1. Joke, daardie voël staan bekend as ‘n Spookvoël (Grey-headed Bush-Shrike)
      Hy eet ‘n honderdpoot… centipede. Dis ‘n baie grillerige ding, amper soos ‘n skerpioen.

      Like

  2. Stem saam met jou oor die natuur. Met sulke diere kan mens nie anders om hul te bewonder en waardeer nie. Daardie spookvoël het n Meneer bek. Hy sal beslis nie nonsies vat van die honderdpoot nie. Baie mooi vasgevang. Dankie ook vir jou mooi spinnekop. Ek moet hom beslis in gedagte hou vir my spinnekop storie.

    Liked by 1 person

    1. Dankie vir jou mooi kommentaar, Paul. Ons het werlik pragtige natuurskoon en wildlewe. Ek geniet dit elke dag. As jy kom bly… ek het ‘n heerlike ensuite vir jou en jou lief.🤣🤣

      Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Picture Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Writing - Photography - Lifestyle

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +

%d bloggers like this: