Vreemde diertjie

‘n Diertjie wat mens min te siene kry is die Klaasneus, (Familie Macroscelididae). Mense wat grillerig is vir muise en rotte, moet maar verbygaan.

Die Klaasneus het sy naam te danke aan die verlengde snoetjie, wat soos ‘n slurpie lyk. In Engels staan hy bekend as Elephant-shrew. Dis egter verwarrend, want die diertjies is nie verwant aan olifante of skeerbekke (Shrews) nie. Dis egter die snoetjie wat aan ‘n olifant se slurp herinner, wat gelei het tot die naam. Dis verkieslik om die Engelse term “sengi” te gebruik.

Hulle is hoofsaaklik dagdiertjies, leef meestal van insekte en ander ongewerweldes. Hulle is veral lief vir miere en termiete. Werpsels bestaan uit een of twee kleintjies en hulle word reeds met hare gebore en die ogies is oop, sodat hulle vinnig vir hulself kan sorg.

Daar is verskeie spesies en ek vermoed hierdie een wat ek gelukkig was om te sien, is ‘n Kaapse klipklaasneus. Ek het eers gedink dis ‘n reuse rot, maar my vinnige kameravinger het anders bewys…

Foto geneem te Bosch Luys Kloof Privaatnatuurreservaat

30 Replies to “Vreemde diertjie”

  1. Ag hy is te pragtig. Jy is beslis bevoorreg om hom te kon afneem. Dankie vir die deel. Hierdie inligting verryk n mens se kennis. Mens is tog nooit te oud om te leer nie. Ons het eendag in Secunda n rietrot gehad. Dit was ook weer iets anders. Ongelukkig het hy dit nie oorleef so tussen beskawing nie.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

Theo-Herbots-Freelance-Journalist-Fotograaf 💙|| Daily Information in 💌 in 1️⃣1️⃣0️⃣ Languages ✅

Gedachten over levensstijl en gezondheid. Een blog over gezondheid en fotografie 💌Speciaal voor jou ✅, Samen met jou ✅, Samen door jou ✅💚||You can translate any page and post on this "GREAT" Blog into 110 Languages with the Google Translate Widgete 😀 at the bottom of the Website‼ || Thoughts on Lifestyle and Health. A Health 😀 and Photography💥-Blog 💌Especially for You ✅, Together with You ✅, Together by You ✅💚||

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Picture Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Life - Photography - Traditional Art

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +

Petergreyphotography

looking through the lens

%d bloggers like this: