Laaste krismisblog

Kersfees lê voor en nou gaan ek bietjie rus. Ek sal die fotogalery in die nuwejaar hervat.

D staan vir diere, voëls en inwoners van die Okavango. Dis seker een van die wonderlikste mooiste plekke in die wêreld. Woorde en foto’s kan dit nie beskryf nie..

40 Replies to “Laaste krismisblog”

  1. Toe los jy die grootste present vir laaste. Lieflike Okavango. Twee maal die voorreg gehad. Een was ‘n troue, die bruid het op die water na venue gekom met ‘n ruiker van waterlelies wat haar ouers vroegoggend gaan sny het. Ons het per boot van ons eiland slaappkek na die trou venue gevaar. Sononder en laatnag vaart beleef. Fantasties! Die ander keer het ons eiland- hop gedoen en vis gevang. In tente geslaap. Lekker onthou. Dankie vir die mooi wat jy gedeel het. Lekker rus en kuier met jou geliefdes.

    Liked by 2 people

    1. Sjoe klink of julle ‘n fees gehad het. Jy moet bietjie skryf daaroor.
      Dankie dat jy saamgereis het. Ek sal sien wat my energievlakke in die nuwejaar doen en dan aangaan met my fotoblogs uit my argief.

      Like

    1. Dit is ‘n Visuil (Pel’s Fishing Owl). Dis ‘n baie skaars uil en bly naby water. Hulle eet hoofsaaklik vis en selfs klein krokodilletjies en paddas. Dis een van daardie voëls wat ‘n voëlkyker laat op en af spring as jy dit sien. Hierdie was ook ‘n eerste vir my. Ongelukkig is sy oë toe op al my foto’s, maar ek het hom gesien… dis al wat tel.

      Liked by 2 people

  2. Wow, asemrowend. Geen woorde nie, my mond hang oop so mooi is die fotos en wat jy afgeneem het. Dis nie aldag dat ‘n swaeltjie van so naby geneem is nie. Ek gaan nog ‘n paar keer hier kom kyk net om my te verwonder aan alles. Geseënde tyd vir jou met die feesdae.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Picture Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Writing - Photography - Lifestyle

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +

%d bloggers like this: