Motorwrakke

Motorwrakke lê gestrooi oor die hele bar Namibiese landskap.Dis ook glad nie vreemd nie,want die ongelooflike afstande en onherbergsaamheid,sorg gereeld vir nóg ‘n voertuig om in sy spore tot stilstand te knars. Elke ou karkas vertel sy eie storie van glorieryke dae,met ‘n gesonde brommende masjien,onder ‘n blinkgevryfde enjinkap tot by die treurige toestand van …