About

perdebytjie
benoni

Bio: Ek is middeljarig,let wel,glad nie oud nie,met 'n onversadigbare nuuskierigheid oor die wêreld om my.Ek probeer bybly by die nuutste tegnologie,alhoewel ek effe gestremd is in daardie opsig.Dis verskoonbaar,want ek het nie daarmee groot geword nie! Ek is mal oor die natuur en neem graag foto's. Ek is 'n skeptikus en glo moeilik aan onbewysbare dinge. Ons reis baie,meestal in die natuur in.Ek het geen behoefte aan stede mense en museums nie..net stilte en my eie gedagtes.Ek is darem nie heeltemal 'n kluisenaar nie en geniet geselskap en vriende en pret. Ek is lief vir klassieke musiek en speel graag klavier vir my twee honde en ons huishulp.

View complete profile

 

9 thoughts on “About”

  1. Ek het toegallig op Abrie Joubert se blog afgekom en van hom af het ek hier by jou uitgekom – wat ‘n pragtige blog. Veral die foto’s, slaan my asem heeltemel weg. Groete vanuit die suide van Frankryk.

    Liked by 1 person

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Figuram Lumina

Thom Verleg

Voz Sola

Veselglas & Plastic

verFilmies

Verfilming, kameras, opinies...

Krummels & Katkuite

Afrikaanse gedagtes gemeng met siel en cursive woorde.

Theo Herbots Blogger, Website-Creator, MLM

Niet alleen belangrijke informatie over Tienen en omgeving maar ook belangrijke informatie waar alle TIENENAARS EN ANDEREN belang kunnen bij hebben en ook alles rond Toerisme en Activiteiten in Tienen Uw informant THEO HERBOTS

Sommer Stories deur Gerda Bruinette

Ek skryf sommer net, want dis lekker en alles in Afrikaans

Metamorfose vir my Siel

ñ Reis na self ontdekking.... wie weet dalk loop ons mekaar raak.

Grensgevallen

Een grens is een wens

hier "blok" ek!

ek "blok" soos ek wil, wanneer ek wil en wat ek wil!

Geloof droom skryf

Om te glo te droom en oor alles na aan my hart te skryf

Kanker en dan .....

Het leven is een achtbaan

Net Ek

Ek herhaal jou...sonder begin of einde

CREATION CALLS

In Search of Truth and Nothing but the Truth

KleinKittie (alias Karinsegriffels)

Griffels en Tjommels op my eiesoortige manier

blikkiesvis

stories of fish and fishy stories

nowathome

Love life! Sharing and caring!

%d bloggers like this: