Bekers…..

het baie karakter en elkeen vertel ‘n storie.Ek hou van dun bekers wat effens wyer raak na die bekrand toe.Sulke bekers is veral geskik vir tee.Die dikker,kommetjierige bekers,laat koffie en Capucino sommer beter smaak.’n Bekertjie uit my kindertyd is een van my kosbaarste besittings.Hier volg my bydrae:

Prettige bekers wat mens soms aan jou status herinner..pappie die gholfspeler,dikkedensie in die middel en die allesoorheersende baas.
IMG_1557a
Moedersdaggeskenkie,elegante beker(een van my gunstelinge),bekers met dieremotiewe,lank gelede uit noodweer gekoop by Spar op Maun in Botswana.
IMG_1564a
My spesiale bekertjie,wat ek as driejarige present gekry het.Ongelukkig het sy oor al afgebreek en dit lyk of iemand dit met Plybond geplak het.
IMG_1565a
Die bekertjie se voorkant.Onder is die naam Royal Doulton,made in England,”Bunnykins”.Daar is ook ‘n merkie,soos op versamelaarsitems.Ek dink egter die bekertjie is niks werd nie,omdat dit gebreek is.Vir my is dit van onskatbare waarde

 

29 Replies to “Bekers…..”

  1. Die Garfield beker is kostelik.
    Jou bekertjie is te dierbaar, as jy belangstel kan ek vir jou meer daaroor probeer uitvind.
    Hehehe, ja daardie Spar op Maun, ek onthou goed hoedat sigarette laaaank terug die ekwivalent van R3.00 n pakkie gekos het in Pula.

    Like

        1. @ladygodiva My bekertjie is ouer as wat ek gedink het.Volgens die inligting oor die stempels onder,het myne ‘n stempel wat gebruik is tussen 1937 en 1953.Verder is daar ‘n merk op wat lyk soos ‘n syfer 4.Ek weet dit is niks werd oor die krake nie,maar dis nogal sentimenteel vir my.

          Like

        2. Die Pond waarde is bysaak, dit is die sentiment wat tel en onvervangbaar is.
          Dit is lekker om meer te leer oor ‘n geliefde item 🙂

          Like

      1. As een van julle in die toekoms Engeland besoek, gaan besoek gerus die Beatrix Potter museum in die Lake District op. Dit is op ons roete Scotland toe altyd.

        Like

Leave a comment

LollaseGoete (Lolla's Thingz)

Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer

Kom ek probeer

My stories

Herklink

Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals

I scrap 2

On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....

Making Picture-Perfect Memories for life

Myriad memories frozen in time

Fotografie Anja

Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.

Perdebytjie se nes

'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak

Wildonline.blog

British Wildlife & Photography

Something to Ponder About

Musings on Life - Creative Writing - The Environment

Appeltjie

potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue

Een, Twee, Drie. Blog Myself!

'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.

Natuurfreak3

Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen

Letty-Ann se Ervarings

Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"

Sagte Klippe

persoonlike blog - cam venter

OSA

Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS

F O T O H A B I T A T E

Simone Foedrowitz - Naturfotografie +