'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Dis sulke mooi fotos!! Regtig pragtig!!!
LikeLiked by 1 person
Ag hoe mis ek die vinkies van Waterval se swembad. Pragrige kieke soos altyd.😍
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Erna.
LikeLike
Absoluut wonderlike fotos!
LikeLiked by 1 person
Dankie Lewies.
LikeLike
Sjoe dis so so mooi, lovit
LikeLiked by 1 person
Dankie Bondels.
LikeLike
Hierdie fotos is kosbaar – en baie goed!!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie, Anne.
LikeLike
Schitterende foto’s Dina!
Gisterenavond dacht ik nog aan jou. Ik zag op de televisie beelden van Zuid-Afrika en ik vroeg mij af hoe het met je zou zijn. En zie, vandaag hoor en zie ik iets van je!
LikeLiked by 1 person
Ek het so lanklaas geblog. Dankie dat jy ingeloer het. Dit gaan heel goed met ons, dankie.
LikeLiked by 1 person
Een zot vogeltje, dat erin slaagt ondersteboven te hangen.
Blij nog eens iets van je te lezen/zien !
LikeLiked by 1 person
Dag Paul, ek het bietjie belangstelling verloor om te blog. Daarom is ek skaars. Dankie dat jy weer kom inloer het.
LikeLiked by 1 person
Je bent niet alleen – er zijn veel bloggers die stil gevallen zijn…
LikeLiked by 1 person
Pragtige foto’s. Hulle is regtig akrobaties. Dankie dat jy deel.
LikeLiked by 1 person
Dankie Hester.
LikeLike
Prachtig!
LikeLiked by 1 person
Dankie Eleonora. Gaaf om jou op my blog te sien.
LikeLiked by 1 person
Dankie Tina.
LikeLike
Aha meesterlik! ❤
LikeLiked by 1 person
Aai jaai jaai!, Pragtige fotos ♥
LikeLiked by 1 person
Dankie Linda. Ek is deesdae baie lui om te blog, dus is ek trots dat ek dit kon regkry.🥴
LikeLiked by 1 person
Dis te dierbaar as die outjie so aan sy dun beentjies hang en oor sy skouer vir jou loer. Hul is darem maar vlytige nesbouers en deeglik ook. Baie mooi reeks fotos.
LikeLiked by 1 person
Dankie Ineke. Eintlik is dit uitputtend om hulle dop te hou. Dis ‘n verskriklike aktiwiteit en geraas en mens kan letterlik die testosteroon se werking waarneem.🥴🤣
LikeLike
Dis beslis nie maklik om een dop te hou veral as almal besig is met nesbou. Die indruk maak op wyfie is te belangrik om selfs asem te haal. Jou adrenalien het seker hoog ingeskop terwyl jy fotos geneem het.
LikeLiked by 1 person
Ja ek was omtrent opgeklits van die bedrywighede. ‘n Interessante waarneming, was dat daar geen wyfies naby was nie. Dit was net hierdie spul angstige mannetjies wat histeries tekere gegaan het.
LikeLike
Haha, was seker ‘n groep jongelinge wat moes indruk maak op watter wyfie ook al. Ek sien om oomblik is hier baie gevegte onder mannetjies om eerste by wyfies te kan kom. Dis nou black birds, eende en pukekos.
LikeLiked by 1 person
So pragtig. Kan hul mos ure dophou. Hul entoesiasme is skoon aansteeklik. Baie dankie, Dina
LikeLiked by 1 person
Dankie ek is bly jy het kom inloer.
LikeLike
Ek kanhulure lank dophou. Hul entoesiasme is aansteeklik. Pragtige fotos, dankie Dina
LikeLiked by 1 person
Dankiedat jy kom inloer het.
LikeLike
Ai…nou wens ek ek was in my huis in montana waar die vink so bou en dan as jy weer kyk lê die hele nes in die swembad!
LikeLiked by 1 person
Dis so lekker om hulle dop te hou.
LikeLiked by 1 person
Hierdie fotos van jou slaan my asem skoon weg!
LikeLiked by 1 person
Dankie Una, ek is bly jy geniet dit.
LikeLiked by 1 person
Jou fotos is verruklik mooi
LikeLiked by 1 person
Baie dankie.
LikeLike