Net om te sê…

ek is nog hier.Ek het besluit om my bietjie te distansieer van die kuberruimte.My I-pad en laptoppie, was vir tien dae in die kluis toegesluit en ek moes elke keer myself inhou om die implemente daar uit te haal. Vanoggend kon ek nie meer nie en alles is gekonnekteer en weer aan die gang.Ek oorweeg …