'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Your shots of the fragonflies are awesome. Thanks so much.
LikeLiked by 1 person
Thanks Isabel!I visited your blog about dragonflies…awesome photo’s there!
LikeLike
Dis geen wonder mense glo nog aan feetjies nie 🙂 Hulle is pragtig.
LikeLiked by 1 person
Dis my feetjies!😄
LikeLiked by 1 person
Prachtig in beeld gebracht, maar allicht minder leuk om door zo’n beestje gebeten te worden?
LikeLiked by 1 person
Nee wat,Paul.Dié ou besies byt nie sommer nie!😜😄
LikeLike
Vlerkies is beslis ragfyn en delekaat. Stem saam met feetjie idee.
LikeLiked by 1 person
Beslis.Dankie vir inloer,Ineke.
LikeLiked by 1 person
wauw schitterend
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hillechien.
LikeLike
Wonderful close up, dragonflies really have some amazing colour and detail! 🙂
LikeLiked by 1 person
Thank you for your kind words,Inger.
LikeLiked by 1 person
Ek sal nie vra wat jou stokperdjie is nie
LikeLiked by 1 person
Haha…raai!
LikeLike
M@€r… jou feetjies is mooi!! 😉
LikeLike
Baie,baie dankie,AJ!
LikeLike
Pragtige pragtige Draakfliegies Angeltjie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hanneliese,ek waardeer dit!
LikeLiked by 1 person
Lest best👍🏻. Hoewel ik de rode foto ook heel bijzonder vind.
Een prachtige serie!
Ik heb gisteren tijdens een wandeling ook bog veel libellen gezien hoewel dat in deze tijd hier heel ongewoon is.
Helaas wilden ze niet poseren☹️️.
LikeLiked by 1 person
Dis darem moeilik om hulle te fotografeer en ek lê ook plat op my maag om dit reg te kry!😄
LikeLike
Nog n klomp wenners!
LikeLiked by 1 person
Dankie Dries.
LikeLiked by 1 person
Sjoe dis pragtig. Jy laat my met ander oë kyk…. ek is nie ‘n insekliefhebber nie.
LikeLiked by 1 person
Omdat insekte klein is sien mens nie altyd hul skoonheid raak nie.😁Dankie vir inloer Kameel.
LikeLiked by 1 person
Hemels mooi deze kunstwerkjes der natuur
LikeLiked by 1 person
Dankie,Marylou.
LikeLike
Love, love, love naaldekokers! Ek het al oorweeg om my volgende tattoo ‘n naaldekoker te maak
LikeLiked by 1 person
Jy kan een van my naaldekokers naboots 😂
LikeLiked by 1 person
Goeie idee 🙂
LikeLiked by 1 person