Die Schnauzers:Tienkie…Frankie en..Neelsie..Die wapen…die Pep Stores luiperdvelkombers en..Chuckles,die ysbeer x hiëna…
Hy is eintlik ‘n slim outjie..
en die seekoei…
As jy nie verstaan nie,lees gister se inskrywing.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
Die Schnauzers:Tienkie…Frankie en..Neelsie..Die wapen…die Pep Stores luiperdvelkombers en..Chuckles,die ysbeer x hiëna…
Hy is eintlik ‘n slim outjie..
en die seekoei…
As jy nie verstaan nie,lees gister se inskrywing.
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Great photos of beautiful dogs
LikeLiked by 1 person
Dankie Marylou.
LikeLike
Ach, heerlijke honden. Mooie karakter koppies ook.
LikeLiked by 1 person
Dankie Eveline.
LikeLike
Sjoe hulle is netjies geskeer. Doen jy dit self?
LikeLiked by 1 person
Nee,’n oulike mobiele salon kom hierheen…From Scruffy to Fluffy.
LikeLiked by 1 person
Ai dis te lekker dan is dit in hulle eie omgewing.
LikeLiked by 1 person
Ja want dis maar stresvol vir hulle.
LikeLiked by 1 person
Mooie honden, leuk dat één van hen mijn naam heeft. 🙂
LikeLiked by 1 person
Tienkie?.
LikeLike
Frankie
LikeLiked by 1 person
Pragtig…nou sal ek dit altyd onthou!
LikeLiked by 1 person
Dankie vir ons fotos!!!
LikeLiked by 1 person
Plesier!
LikeLike
Echt leuke foto’s van de beestjes!
LikeLiked by 1 person
Dankie.
LikeLiked by 1 person
Nee wat, die seekoei vly jou glad nie!
LikeLiked by 1 person
Lol😜😂
LikeLiked by 1 person
😆
Pragtige hondekinders! Mal oor die hiëna-beer ook! Hulle almal het sulke opvreet-gesiggies! Hoe kan hulle dan OOIT stout wees?!
LikeLiked by 1 person
Moenie dat mooi gesiggies jou op ‘n dwaalspoor plaas nie!😄
LikeLiked by 1 person
Ik denk dat het eerste dier normaalgezien een bril draagt. Niet?
LikeLiked by 1 person
Ja hy dra bril…dis die sonbrand wat sulke ringe gemaak het😜😂
LikeLiked by 1 person
ag moeder is al wat ek kan sê, nou soek ek gister se blog.
LikeLiked by 1 person
😂
LikeLiked by 1 person
Dankie vir die fotos. Jou diere kinders lyk te dierbaar vir woorde. Ysbeer x Hiëna beskrywing van Chuckles was ń goeie raakvat.
LikeLiked by 1 person
Hulle is skatjies,maar party dae wil ek hulle verwurg😂
LikeLiked by 1 person
Oh die eerste hond is helemaal mijn hondje dat vorig jaar op 19-jarige leeftijd overleden is!. Prachtige fotografie weer.
LikeLiked by 1 person
Ag jammer om te hoor van jou hondjie…mens raak so lief vir hulle,Joke!
LikeLiked by 1 person
Hulle is pragtig en hulle is sekerlik alle sondes van Maandag vergewe.
LikeLiked by 1 person
Ja,hulle is soos kinders,mens kan nie lank kwaad bly vir hulle nie!
LikeLiked by 1 person
Nou weet ek ook hoe julle honde lyk, pragtig, selfs ou Chuckles, dankie.
LikeLiked by 1 person
Ja honde is my hart se punt.Ek mis ou Chuckles,want die outjie is weer terug na sy eie huis!
LikeLiked by 1 person
Ons het jare gelede ook mense ontmoet met schnauzers, hulle was ook gry, hulle was baie oulik.
Ek dink Erik is nogal dieselfde kleur ♥
LikeLiked by 1 person
awwwww Neelsie is definitief die oulike ene
LikeLiked by 1 person
Ja hy is ‘n ou skatjie..onthou,honde stam van wolwe af…miskien is hy en jy familie!
LikeLiked by 1 person
Kan wees. (selfs die Addams Familie het ‘n nefie wat soos ‘n mop lyk en ‘n nefie wat soos ‘n hand lyk)
LikeLiked by 1 person
😂😂
LikeLiked by 1 person
Ek gaan nou lees… maar voor ek vergeet… Tienkie lyk amper so kwaai soos sy baas! 😉
LikeLiked by 1 person
Tienkie is ‘n wyfie en sy is baie kwaai…sy vat nie nonsens nie!
LikeLike
Now I got it. 🙂
LikeLiked by 1 person