en ‘n volstruisaria…
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
en ‘n volstruisaria…
Welcome to my world - experiences of a middle-aged Wanderer
My stories
Virtuele Begrafnisse | Virtual Funerals
It's Religion, stupid!
On Safari and More about photos and photography writing and life experiences....
Myriad memories frozen in time
Ik ben creatief bezig met fotografie, experimenteren maar vooral genieten.
'n Blog oor die natuur en allerdaagse gebeure,wat die lewe interessant maak
British Wildlife & Photography
Musings on Life - Creative Writing - The Environment
potpouri van stories, foto's, gedagtes, goue vroue
'n Storie oor die wêreld, vir die wêreld.
Op wandel in de natuur met zijn ontelbare geheimen
Aalsie sê:"Sommer vir die lekker!"
persoonlike blog - cam venter
Lees, praat, skryf, luister ALS IN AFRIKAANS
Simone Foedrowitz - Naturfotografie +
Die apies is klassiek.
LikeLiked by 1 person
Dankie Ineke.
LikeLiked by 1 person
Kostelik! Dis absolute briljante fotos Bytjie. Dit lyk of die ou daar op die tweede foto ‘n pap apie opblaas. Waaroor was die volstruis so verontwaardig – politiek?
LikeLiked by 1 person
Kostelik hoe jy die tweede foto beskryf, Hester. Dit lyk wraggies so! Ek dink die volstruis is keelvol vir politieke korrektheid.😄😄
LikeLiked by 1 person
Soms wou ik dat ik zelf een aap was. Mijn vrouw zegt soms dat ik er één ben…
LikeLiked by 2 people
Ons het almal maar ‘n skootjie aap in ons!
LikeLiked by 1 person
Apen zijn altijd zo leuk om te zien, zeker als jij ze zo mooi vastlegt.
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Harme.
LikeLike
Hier zijn ook veel apen, maar geen zo mooi als die hier op de foto.
LikeLiked by 1 person
Dankie Bea.
LikeLiked by 1 person
Prachtig ik hoor de struisvogel zingen 😉
LikeLiked by 1 person
Sy sing ‘n aria uit Don Giovanni…ek het haar self gehoor.😄😉
LikeLike
Smaak my Die volstruis sing Lalalla laaaaaaaaaa!! Oulike fotos
LikeLiked by 1 person
Sy was besig om haar flikkers vir ‘n mannetjie te gooi, toe trek sy sommer los en sing ook ‘n bietjie!
LikeLike
🤣🤣🤣
LikeLiked by 1 person
Heerlijke foto’s!
LikeLiked by 1 person
Dankie Joke.
LikeLike
Na de koffie pas aanspreekbaar, dit zijn de echte …
LikeLiked by 1 person
Dankie Gerrit.
LikeLike
Glimlag ek vir jou volstruisaria!!! Wonder in watter opera speel hy ‘n rol?
LikeLiked by 1 person
Ek dink dis Don Giovanni!
LikeLiked by 1 person
😁😁😁😁😁
LikeLiked by 1 person
Baie gepas vir ń Maandag…😉
LikeLiked by 1 person
Dankie Una…bietjie pret om die week op te kikker.
LikeLike
Nou wonder ek of daai volstruis ‘n sopraan of ‘n mezzo is…
LikeLiked by 1 person
Hahaa! Ek raai sy is ‘n mezzo, want haar borskas is nie baie groot nie! 😉😂
LikeLiked by 1 person
Mooie foto’s
LikeLiked by 1 person
Dankie Suske.
LikeLike
Weer amusante foto’s!
LikeLiked by 1 person
Dankie.
LikeLike
Lekker om mens se dag met n glimlag te begin, dankie Dina!
LikeLiked by 1 person
Plesier Dries…soms raak my idees ook maar op.😝😄
LikeLiked by 1 person
Volstruisarias staan ook in musiekkringe bekend as volstrarias
LikeLiked by 1 person
Lekker lag ek nou vir jou, Abrie!
LikeLike
Ek het het al in die diereryk musiek afgerig…
LikeLiked by 1 person
Ek het al die video gesien van jou treffer saam met die Kgalagadi Minnesangers.
LikeLiked by 1 person
Besonderse weergawe
LikeLiked by 1 person
Lekker 😉
LikeLiked by 1 person
Prachtig, om helemaal vrolijk te worden. Vooral het aapje wat zo lekker tussen die twee stammen hangt 🙂 . groetjes Hanneke
LikeLiked by 1 person
Baie dankie Hanneke.
LikeLike
Miskien is dir volstruis se naam Tanni Mimi!! 😉
LikeLiked by 1 person
Lol! 😂
LikeLike